Kringloop deur Bets Smith: ’n lesersindruk
Kringloop Bets Smith Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799387773 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Bets Smith se roman Kringloop (2018) handel oor ’n...
View ArticleRalph Haynes: Godfather van die Wes-Rand deur Izak du Plessis: ’n lesersindruk
Ralph Haynes: Godfather van die Wes-Rand Izak du Plessis Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776092741 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur....
View ArticlePienk is nie vir sissies nie deur Christien Neser: ’n resensie
Pienk is nie vir sissies nie Christien Neser Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624085409 Die ligte en kontemporêre titel en omslag van Christien Neser se boek is beslis lekker aas vir lesers op soek na...
View ArticleGrilgrypers deur De Wet Hugo: Grieselrige goeters wat leesgieriges sal gryp...
Die vloek van Vreesbaai, geskryf deur De Wet Hugo met illustrasies deur Shân Fischer. Human & Rousseau, Kaapstad, 2018, ISBN 9780798176750. Web van die mummie, geskryf deur De Wet Hugo met...
View ArticleFault lines by Joanne Macgregor: book review
Fault lines Joanne Macgregor Publisher: Protea Book House ISBN: 9781485304227 Fault lines is the third and most recent title in Joanne Macgregor’s Eco-warriors series written for young adults. A...
View ArticleUit die bloute deur Chanette Paul: ’n resensie
Foto van Chanette Paul: Naomi Bruwer Chanette Paul is geen onbekende as dit kom by die spanningsroman-genre nie. Haar nuutste boek, Uit die bloute, het onlangs by Lapa Uitgewers verskyn en stel as...
View ArticleAantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n resensie
Foto van Clinton V du Plessis: Menán van Heerden Clinton V du Plessis is ’n digter wat al met reg harde woorde gespreek het oor die manier waarop die Afrikaanse literêre sisteem bruin skrywers...
View ArticleDubbelspiraal deur André Jansen: ’n resensie
Dubbelspiraal André Jansen Queillerie ISBN: 9780795801808 Met ’n meesterlike ratatata-inleiding neem die skrywer die leser in hierdie roman (speurrroman?) op ’n vinnige, intense voëlvlug oor vier...
View ArticleDie hond wat ophou blaf het deur Jo Nel: ’n resensie
Die hond wat ophou blaf het Jo Nel Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781415209301 Oor die afgelope vyf jaar het daar ’n hele aantal romans in Afrikaans verskyn waarin honde ’n deurslaggewende rol...
View ArticlekykNET-Rapport Boekpryse 2018: Kortlyste vir resensiepryse bekend
Die kortlyste is pas bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan die room van Afrikaanse resensies wat in 2017 verskyn het. Twee pryse...
View ArticleDie lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk deur Barend van der Merwe
Die lucky strike Steve Hofmeyr Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776093670 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Fiksie is nie eintlik my ding...
View ArticleAnglo-Boer War (South African War) 1899–1902: Historical Guide to Memorials...
Anglo-Boer War (South African War) 1899–1902: Historical Guide to Memorials and Sites in South Africa Jackie Grobler Uitgewer: 30º South Publishers Pty (Ltd) ISBN: 9781928211297 Hierdie lesersindruk is...
View ArticleDankie, Generaal deur Nico Moolman: ’n resensie
Dankie, Generaal Nico Moolman Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868428137 Die subtitel is "Op die spoor van ’n oorlogspeurder" en die skrywer vertel omvattend van sy wêreldwye speurtogte in museums en...
View ArticleVan kant gemaak deur Kris van Steenberge: ’n FMR-resensie
Van kant gemaak deur Kris van Steenberge. Fanie Olivier het die verhaal uit Nederlands vertaal en Protea Boekhuis is die uitgewer. Die roman speel grotendeels af in Woesten, ’n dorpie naby Ieper in...
View ArticleDowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n lesersindruk
Dowe gode Dibi Breytenbach Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799389814 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Dibi Breytenbach se roman Dowe gode (2018) speel...
View ArticleSpertyd deur Elsa Joubert: ’n lesersindruk
Spertyd Elsa Joubert Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624084327 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Hierdie bekroonde skrywer se mees onlangse werk,...
View ArticleAs sy weer kom deur Marlize Hobbs: ’n resensie
As sy weer kom Marelize Hobbs Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426202 In 1947 het Hettie Smit se depressiewe alter ego klokslag saam met die volmaan opgedaag. Haar dagboek-en-brief-novelle was die eerste...
View ArticleDowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
Titel: Dowe gode Skrywer: Dibi Breytenbach Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799389814 Skrywers van misdaadfiksie strompel soms met 'n onoortuigende slot. Breytenbach maak nie dié fout nie. Dowe gode se slot is...
View Article'n Brief vir Reina deur Elsa Winckler: ’n resensie
Titel: 'n Brief vir Reina Skrywer: Elsa Winckler Uitgewer: Lux Verbi 2018 ISBN: 9780796321008 Haar ouma sterf op dieselfde dag wat Reina Sauer se lewe weer eens inmekaar val. Sy skei na ’n kortstondige...
View ArticleBruistablette vir die lewe deur Susan Coetzer: ’n resensie
Bruistablette vir die lewe Susan Coetzer ISBN: 9780796320490 NB-Uitgewers Bruistablette vir die lewe is Susan Coetzer, bekende aktrise, motiveringspreker en skrywer, se eerste publikasie by Lux Verbi....
View Article