openbare domein deur Daniel Hugo: ’n resensie
openbare domein Daniel Hugo Naledi, 2018 ISBN 9781928426073 Daniel Hugo behoort tot die geslag Afrikaanse digters en skrywers wat in die jare sewentig en tagtig van die vorige eeu debuteer en dus met...
View ArticleDie keer toe ek my naam vergeet het deur FA Venter: ’n FMR-resensie
Boekresensie: FA Venter: Die keer toe ek my naam vergeet het, Protea Boekhuis, ISBN: 9781485308034. Uitgesaai in Fine Music Radio se Boekkeuse op 18 Julie 2018. FA Venter se Die keer toe ek my naam...
View ArticleA feast from nature deur Renata Coetzee: ’n resensie
Regs: Renata Coetzee op die agterste flapteks van Spys en drank, Struik, 1988 A feast from nature Renata Coetzee Redakteur: Truida Pekel Uitgewer: African SUN Media ISBN: 9780620790734 Renata Coetzee...
View ArticleJong lesers: Nicole White resenseer Die legendariese Lua Verwey – Wilder as...
Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin Dihanna Taute, illistrasies deur Theodore Key Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176811 Jy sal die boek nie kan neersit nie! As jy ook...
View ArticleJong lesers: Kaitlyn Sookdhew resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen
Ek was hier Nanette van Rooyen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799354966 Nanette van Rooyen se Ek was hier is ’n inspirerende jeugroman. Hierdie is ’n storie vol liefde en geheimsinnighede oor twee tieners...
View ArticleJong lesers: Nicholas Hanlon resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen
Ek was hier Nanette van Rooyen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799354966 Die wêreld van boeke het geen einde nie. Goeie boeke en slegte boeke, dit is alles deel van die lang maar bevredigende soektog vir...
View ArticlePolemieke: bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël Bothma: ’n resensie
Polemieke: bekgevegte in Afrikaans Gabriël Botma Penguin Random House South Africa ISBN: 9781776092314 Laat ons nou maar eerlik wees: meningsverskille is nie nuut nie en ons sal ook nooit net in die...
View ArticleJong lesers: Qailah Hannie resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen
Ek was hier Nanette van Rooyen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799354966 Ek was hier is ’n storie van familie, liefde en vriendskap. Dis ’n storie wat jou emosies onderstebo sal laat. Nanette van Rooyen was...
View ArticleJong lesers: Sarah Espinoza resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen
Ek was hier Nanette van Rooyen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799354966 Wie sou kon raai dat een verbode boek en ’n geheimsinnige seun met roetdonker oë al was wat nodig was om jou lewe te verander? Frankie...
View ArticleJong lesers: Die leeutemmer se assistent deur Solet Scheeres en Marjorie van...
Die leeutemmer se assistent Solet Scheeres en Marjorie van Heerden Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799379143 Toe ek die boek optel en die interessante prentjies sien, was my nuuskierigheid dadelik geprikkel....
View ArticleJong lesers: Billionaire boy deur David Walliams
Billionaire boy David Walliams Uitgewer: HarperCollins ISBN: 9780007371082 Joe Spud het alles ... wat geld kan koop. Dis vandat sy pa skatryk geword het as gevolg van sy besigheid,...
View ArticleJong lesers: Die tandeterroris deur David Walliams, vertaal deur Kobus...
Die tandeterroris David Walliams, vertaal deur Kobus Geldenhuys, illustrasies deur Tony Ross Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485305590 Toe ek hierdie boek klaar gelees het, het ek vir my ma gesê ek...
View ArticleBrugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk
Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening Rudi Buys Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776091843 Hoe ver het my gedagtes darem nie gedwaal toe ek die koerant oopmaak een Sondag en ’n...
View ArticleGesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk:...
Gesant van die mispels. Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte ca 1659–1707 (2017a) en In die stille agterkamer. Gedigte by skilderye van Jan Mankes 1889–1920 (2017b)1 Marlene van Niekerk Uitgewer:...
View ArticleJong lesers: Dink hieraan as jy ’n boek resenseer
LitNet het onlangs jong lesers uitgenooi om hul indrukke van boeke te deel. Maar hoe skryf mens 'n goeie boekresensie? Henriëtte Loubser wat spesialiseer in kinder- en jeuglektuur, verskaf hier ’n...
View ArticleJong lesers: The adventures of Captain Underpants deur Dav Pilkey
Captain Underpants Dav Pilkey Uitgewer: Scholastic Children's Books ISBN: 9780439014571 Die boek The adventures of Captain Underpants was vir my baie interessant en ek kon dit glad nie neersit nie. Die...
View ArticleJong lesers: The Twits deur Roald Dahl
The Twits Roald Dahl Illustreerder: Quentin Blake Uitgewer: Puffin ISBN: 9780141365497 Die boek The Twits is vir my baie snaaks en interessant. Die hoofkarakters in die boek is meneer en mevrou Twit....
View ArticleJong lesers: Middernagfees deur Jaco Jacobs
Middernagfees Jaco Jacobs LAPA Uitgewers ISBN: 9780799345186 Jaco Jacobs is my gunstelingskrywer en ek verslind al sy boeke. Ek hou veral van grilstories en was baie bly toe ek Middernagfees by ons...
View ArticleJongleserskompetisie: wenners aangekondig!
LitNet het passievolle inskrywings vir hierdie kompetisie ontvang. Die redaksie spreek hul waardering uit ook teenoor onderwysers en ouers wat die moeite gedoen het om jong lesers se indrukke aan te...
View ArticleYstervuis uit die see deur Arnè Söderland en Douw Steyn: ’n resensie
Titel: Ystervuis uit die see: Uiters geheime seewaartse Recce-operasies (1978–1988) Arnè Söderland en Douw Steyn Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868427796 Baie boeke is al geskryf oor die...
View Article