The Odyssey of Homer: A Southern African Translation deur Richard Whitaker:...
The Odyssey of Homer: A Southern African Translation Richard Whitaker Uitgewer: African Sun Press ISBN: 9781874915287 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss
As in die mond Nicole Jaekel Strauss Uitgewer: Quellerie ISBN: 9780795801358 Soos die bekroonde Maal (2010) het Nicole Jaekel Strauss se tweede kortverhaalbundel, As in die mond (2017), ’n treffend...
View ArticlePatagonië deur Maya Fowler: ’n resensie
Patagonië Maya Fowler Umuzi ISBN: 9781415209288 Maya Fowler is bekend as vertaler en skrywer van meestal jeugromans. Met Patagonië, haar eerste fiksiewerk in Afrikaans, maak sy ’n indrukwekkende...
View ArticleWie gaan in 2019 regeer? deur Jan-Jan Joubert: ’n lesersindruk
Wie gaan in 2019 regeer? Jan-Jan Joubert Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868429080 Met ’n titel soos Wie gaan in 2019 regeer? ontstaan daar ’n aantal vrae vir wie ook al na so ’n boek mag kyk. Vir my...
View Article’n Onvoltooide tapisserie: fakkeldraer Vearey se Jeremy vannie Elsies
Jeremy vannie Elsies Jeremy Vearey Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624084105 Prys: R270 Geruime tyd nou al skryf ek daaraan: ’n Opstel-in-wording oor die stille (bruin) meerderheid in die Afrikaanse...
View ArticleGet up! Stand up! by Mark Heywood: a review
Get up! Stand up! Mark Heywood NB Publishers ISBN: 9780624081135 South African civil society has many heroes, and Mark Heywood is one of them. His personal and political memoir is accessible, because...
View ArticleDie lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk
Die lucky strike Steve Hofmeyr Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776093670 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Die onaantasbares het met die...
View ArticleJong lesers: Dance with a poor man’s daughter deur Pamela Jooste
Dance with a poor man’s daughter Pamela Jooste Uitgewer: Black Swan ISBN: 9780552997577 Soos ’n pragtige, handgemaakte lappieskombers, so is dié boek van hierdie Suid-Afrikaanse skryfster. Haar boek is...
View ArticleSelma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie
Selma en Louise Susan Coetzer Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176569 Susan Coetzer is bekend vir haar Christelike romans. Haar boeke is al bemark as "Fiksie met ’n boodskap", maar Selma en...
View ArticleJong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster
Die driehoekige sirkel Corrie Vorster Uitgewer: Vivlia Uitgewers ISBN: 9781770245068 Soos ’n plaat wat draai en tol en pragtige musiek voortbring – maar tog kan vashaak en dan ’n kosbare oomblik laat...
View ArticleDie besoeker deur Antje Damm: ’n resensie
Die besoeker Antje Damm Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307792 Antje Damm se Elise van Die besoeker is ’n gaan-haal-die-bobbejaan-agter-die-bult-mens. Sy is bang vir alles. Sy hou alles toe en...
View ArticleDie rooikop en die redakteur en ander stories 1955–1959 deur André P Brink:...
Die rooikop en die redakteur en ander stories 1955–1959 André P Brink, saamgestel deur Cecilia van Zyl Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798177023 ’n Mens vergeet soms dat André Brink eens jonk...
View ArticleTweespoor deur Helena Gunter: ’n resensie
Tweespoor Helena Gunter Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485309291 In Helena Gunter se nuwe kort prosateks word ’n spesifieke Suid-Afrikaanse verlede – dié van die plaas – teenoor die onstuimige...
View ArticleKatelknaap deur Leon van Nierop: ’n resensie
Katelknaap Leon van Nierop Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903550 So driekwart deur Katelknaap het ek begin dink ek lees ’n chicklit, maar vir dudes (sal dit dan dudelit wees?). Soos ons...
View ArticleRand en sent deur Suzaan Steyn: ’n lesersindruk
Rand en sent Suzaan Steyn Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776092383 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Met finansies is daar so baie...
View ArticleJong lesers: Charlotte’s web deur EB White
Charlotte's web EB White, illustrasies deur Garth Williams Uitgewer: Harper & Brothers ISBN: 9780590302715 Charlotte's web gaan oor ’n stroopsoet 8-jarige dogtertjie, Fern Arable, wat lief is vir...
View ArticleJong lesers: Die groot Klein Kaptein deur Paul Biegel
Die groot Klein Kaptein Paul Biegel, vertaal deur Daniel Hugo Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485304487 Die groot Klein Kaptein is ’n puik bundel van drie boeke oor die avonture van die Klein...
View ArticleJong lesers: Gerook deur Eldridge Jason
Gerook Eldridge Jason Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799362145 Die roman Gerook waarsku oor die gevare van dwelms. Cobie, die hoofkarakter, het maande lank uitgesien na die Desembervakansie, maar word na sy...
View ArticleJong lesers: Jamie Johnson: Skills from Brazil deur Dan Freedman
Jamie Johnson: Skills from Brazil Dan Freedman Uitgewer: Scholastic Press ISBN: 9781407147895 Jamie Johnson: Skills from Brazil is ’n briljante boek vir sokkerliefhebbers. Dis die eerste boek in die...
View ArticleSteinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan: ’n lesersindruk
Steinhoff en die Stellenbosse Boys James-Brent Styan Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799371635 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Alle Suid-Afrikaners is...
View Article