Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1813 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ys deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Ys Rudie van Rensburg Uitgewer: Quillerie ISBN: 9780795801501 Plaaslike boekwinkels se rakke staan deesdae vol van Afrikaanse spanningsverhale met kragtige een-woord titels. Vir diegene wat op soek is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n lesersindruk

Tot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Schalk Schoombie Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798172905 Hierdie lesersindruk is uit eie bewewging deur die skrywer geskryf en aan LitNet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blinde sambok en Meerkat Maantuig: Die aanpassing van boek na fliek

Blinde sambok Riana Scheepers Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624039808 Blinde sambok, ’n jeugverhaal deur Riana Scheepers, het in 2001 verskyn, en vroeër vanjaar was Meerkat Maantuig deur Hanneke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Struisbaai 1722 deur Jan Malan:...

Die stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Struisbaai 1722 Jan Malan Uitgewer: Africana Uitgewers Prys: R225 ISBN: 9780639911113 Bestellings: africanapublishers@mwebbiz.co.za “Dwalings, verdigsels en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polemieke – Bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël J Botma: ’n lesersindruk

Polemieke: Bekgevegte in Afrikaans Gabriël J Botma Uitgewer: Struik ISBN: 9781776092314 Hierdie lesersindruk is uit eie bewewging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Elke jaar word daar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Wit issie ’n colour nie Nathan Trantaal Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795707988 Nathan Trantaal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pioneers of the Dorsland deur PJ van der Merwe: ’n resensie

Pioneers of the Dorsland PJ van der Merwe Uitgewer: African Sun Media ISBN: 9781928314387 Die bekende historikus, wyle Piet van der Merwe (1912–1979), se werke het danksy sy dogter, Margaretha...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vers & kapittel deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk

Vers & kapittel Daniel Hugo Uitgewer: Kraal uitgewers ISBN: 9780994715944 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Die einste Cecile Cilliers wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong lesers: Nina en die wacky hare deur Elizbè van der Colff en Chris Venter

Nina en die wacky hare Elizbè van der Colff, illustrasies deur Chris Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624054924 Die boek was baie interessant en het my laat lees tot heel aan die einde sonder om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong lesers: Die legendariese Lua Verwey – Wilder as die wildtuin deur...

Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin Dihanna Taute, illistrasies deur Theodore Key Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176811 Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ingrid Jonker – ’n biografie by Petrovna Metelerkamp: a review

Ingrid Jonker: ’n biografie Petrovna Metelerkamp Publisher: Penguin Random House ISBN: 9781415209363 The writer Karen Karbo, author of In praise of difficult women, said in a recent interview that the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katrienkie – van hawegirl tot lady deur Cara Blake: ’n resensie

Katrienkie – van hawegirl tot lady Cara Blake Naledi ISBN 9782928426028 Om te praat of te skryf oo sulke goed is maa ’n swaa storie. En daai stilte wat nee val oo mense, vroumense veal, issie ’n niewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vroue van die Bybel 2 deur Esté Geldenhuys: ’n resensie

Vroue van die Bybel 2 Esté Geldenhuys Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320872 Esté Geldenhuys is ’n bekende radio-omroeper wat in haar opvolgboek weereens vroue van die Bybel en hul verhouding met God...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gifbeker deur Irna van Zyl: ’n resensie

Gifbeker Irna van Zyl Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903680 Die gewildheid van kos, sekere geregte en restaurante is soms ernstig afhanklik van die giere en geite van modebewustes, nes die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

You have to be gay to know God deur Siya Khumalo: ’n resensie

You have to be gay to know God Siya Khumalo Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795708244 Die titel van hierdie boek is die eerste waarskuwingskoot oor die boeg: Siya Khumalo skroom nie om kaalvuis in die kryt...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong lesers: Skwiek deur Jaco Jacobs

Skwiek Jaco Jacobs Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799383683 Die boek Skwiek was vir my baie interessant en ek kon dit glad nie neersit nie. Waar in die wêreld het jy al ooit gehoor van ’n hamster wat mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Redelike twyfel deur Chris Marnewick: ’n resensie

Redelike Twyfel Chris Marnewick Protea Boekhuis, 2018 ISBN: 9781485304258 Danél Hanekom, Protea Boekhuis se redakteur wat hierdie publikasie versorg het, is vermoedelik ook verantwoordelik vir die raak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skermutselings en skandale: Paul Kruger deur ander oë, 1890—1895 deur Heinie...

Skermutselings en skandale: Paul Kruger deur ander oë, 1890—1895 Heinie Heydenrych Uitgewer: Imprematur Pretoria 2017 ISBN: 9780620775809 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die spioen deur Paulo Coelho: ’n resensie

Die spioen deur Paulo Coelho Uitgegee in Afrikaans deur Protea boeke ISBN: 9781485308829 ’n Aktrise kan dalk ’n spioen word, maar soms glad nie. Hoekom nie? Kan ’n mens dan nie enige rol aanneem nie?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stroomop deur Harald Pakendorf: ’n resensie

Stroomop: Herinneringe van ’n koerantman in die apartheidsera Harald Pakendorf Penguin  ISBN: 9781776091171 Pakendorf was vroeg in sy joernalistieke loopbaan bekend as stroomop— hy kon in geen...

View Article
Browsing all 1813 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>