Die bok wat sy spring verloor het deur Marleen Lammers, ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Die bok wat sy spring verloor het Skrywer: Marleen Lammers Illustreerder: Gwendolene van der Merwe...
View ArticleBorrelgom deur Jana du Plessis Müller: ’n resensie
Titel: Borrelgom Skrywer: Jana du Plessis Müller Uitgewer: Human & Rousseau (Mei 2024) ISBN: 9780798184502 Anders as kougom, kan jy borrels met borrelgom blaas en dié borrels kan bars. Dit kan in...
View Article“Dames en here” deur Elbie Adendorff, Lisinda de Jager en Elize Steenkamp: ’n...
Titel: “Dames en here” Skrywers: Elbie Adendorff, Lisinda de Jager en Elize Steenkamp Uitgewer: LAPA ISBN: 9780637005784 ’n Splinternuwe, allesomvattende en diepgaande gids vir redevoering en...
View ArticleSwyg deur Erla Diedericks: lesersindruk en onderhoud
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Swyg Skrywer: Erla Diedericks Uitgewer: LAPA ISBN: 9781776359646 Ek lees al ’n geruime tyd Erla Diedericks...
View ArticleWanneer woorde asemhaal deur Maritha Broschk: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Wanneer woorde asemhaal Skrywer: Maritha Broschk Uitgewer: Turksvy ISBN: 9780796117786 Maritha Broschk se...
View ArticleVinjette in tyd: Twa die tydloper deur Anoeschka von Meck: ’n resensie
Titel: Twa die tydloper Skrywer: Anoeschka von Meck ISBN: 9781776380442 Uitgewer: Penguin ... ’n Gaanhaler is iemand wat van kleins af ongemaklik in hierdie wêreld se karos is. (Twa die tydloper,...
View ArticleTroep, saamgestel deur Bun Booyens: ’n resensie
Troep, saamgestel deur Bun Booyens (Penguin, 2024) Titel: Troep: Die dinge wat hulle saamdra Samesteller: Bun Booyens Uitgewer: Penguin Random House (Oktober 2024) ISBN: 9781779860125 Troep is ’n...
View ArticleIn reaksie op Sakkie Spangenberg se boek: Wat die Waarheid is
“Radical simply means ‘grasping things at the root’.” – Angela Davis In sy lesersindruk van Spangenberg se Die Bybel, Die Christelike godsdiens en die waarheid vra Koos Kombuis as ons dan weet wat die...
View ArticleLucky bastard by Anthony Akerman, a reader impression
This reader impression was written and sent to LitNet on the writer's own initiative. Title: Lucky bastard Author: Anthony Akerman Publisher: Praxis Publishing ISBN: 9780796149152 ... We often read to...
View ArticleBloedbroers: na die slagveld van Smokeshell en terug deur Deon Lamprecht: ’n...
Bloedbroers: na die slagveld van Smokeshell en terug deur Deon Lamprecht (Jonathan Ball, 2024) Titel: Bloedbroers: na die slagveld van Smokeshell en terug Skrywer: Deon Lamprecht Uitgewer: Jonathan...
View ArticleHaas en Harriët deur Susan Coetzer: ’n resensie
Titel: Haas en Harriët Skrywer: Susan Coetzer Uitgewer: Human & Rousseau, 2024 ISBN: 9780798183741 Epub ISBN: 9780798183758 Die stofomslag het ’n foto van ’n klein dogtertjie wat seepbelle jaag....
View Article’n Kersfeeskomplikasie deur Dina Botha: ’n resensie
’n Kersfeeskomplikasie deur Dina Botha (LAPA, 2024) Titel: ’n Kersfeeskomplikasie Skrywer: Dina Botha Uitgewer: LAPA ISBN: 9781779870506 Hierdie tyd van die jaar, so kort voor Kersfees, gebeur dinge in...
View ArticleOne pot cookbook for South Africans deur Louisa Holst: ’n resensie
Titel: One pot cookbook for South Africans Skrywer: Louisa Holst Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798184335 Kinders en koek gaan goed saam – soms te goed. Met vyf kinders in die huis kan mens...
View ArticleDitch mediocrity deur Heléne Smuts, ’n resensie
Titel: Ditch mediocrity Skrywer: Heléne Smuts ISBN: 9780620938242 Voorlopers is nie middelmatig nie Vir sakeleier en konsultant, Heléne Smuts, is uitdagings geleenthede om ’n transformasiereis aan te...
View ArticleDonkerster deur Annerle Barnard: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Donkerster Skrywer: Annerle Barnard Uitgewer: LAPA ISBN: 9780637007351 Annerle Barnard kán skryf. Dis nie...
View ArticleOnsigbares en gelukkige eindes: ’n gesprek tussen PJO Jonker en Hennie Aucamp
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Dit gebeur dat wanneer ek ’n verhaal begin lees, ek wonder of daar ’n gelukkige einde gaan wees. Ek weet van...
View ArticleLea gaan skool toe deur Zuléka Smit: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Lea gaan skool toe Skrywer: Zuléka Smit Illustreerder: Johann Strauss Uitgewer: LUCA ISBN: 9781779880642 As...
View ArticleRooisand deur Jeremy Vearey: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Titel: Rooisand. Die verhaal van Dirk en die Bondelswarts Skrywer: Jeremy Vearey, vertaal deur Kirby van der Merwe Uitgewer: Human & Rousseau (2024) ISBN: 9780798184670 e-Pub ISBN: 9780798184687 1...
View ArticleMap cards for Africa by Ilze Brüggemann: a review
Map cards for Africa by Ilze Brüggemann (Naledi, 2024) Title: Map cards for Africa Author: Ilze Brüggemann Publisher: Naledi (2024) ISBN: 9781991256621 What a delightful, colourful little (just 80...
View ArticleWaar die doringbome sing deur Elize Parker: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Waar die doringbome sing Skrywer: Elize Parker Uitgewer: LAPA ISBN: 9781779880161 “Hierdie oestyd is haar...
View Article