Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1795 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Blinde gode deur Dibi Breytenbach

Titel: Blinde gode Skrywer: Dibi Breytenbach Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799398212 In haar vyfde misdaadriller laat Breytenbach twee gebeure in ’n knap jukstaposisie afspeel. Aella O’Malley – die karakter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grensgeval deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Titel: Grensgeval Skrywer: Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903796 Marita van der Vyver se jongste roman, Grensgeval (2019), word aangekondig as ’n roman “waarin sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Titel: Die biblioteek aan die einde van die wêreld Skrywer: Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624089216 Op ’n Woensdagmiddag vroeg in 2013 laai ek een van Afrikaans se mees...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Breytenbach in 2019

Dewald Koen bespreek die volgende Breytenbach-publikasies wat in 2019, die jaar van sy 80ste verjaarsdag, verskyn het: breyten breytenbach – woordenaar woordnar: ’n Huldiging Francis Galloway...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van...

……… “Hier staan Afrika in die sentrum en gaan die storie eintlik oor hoe Afrikaans wortel geskiet het in Suidelike Afrika.” ……… Titel: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister

Grensgeval Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903796 Marita van der Vyver se Grensgeval1 is ’n nuwe toevoeging tot ons immer groeiende korpus grensliteratuur. Dit verskil...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Kammaland Annelie Botes Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776094158 Min lesers staan neutraal teenoor Annelie Botes as skrywer. Jy is óf mal oor haar werk, óf jy lees dit glad nie. Vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens

For the love of the land – being a farmer in South Africa today Ivor Price and Kobus Louwrens  Uitgewer: Tafelberg  ISBN: 9780624088998 Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Tronkhond deur China Mouton

Tronkhond China Mouton Protea Boekhuis  ISBN: 978 1 4853 1085 3 Tronkhond deur China Mouton is ’n tydsdokument wat afspeel teen die agtergrond van die ontstuimige politieke veranderinge in Suid-Afrika;...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter...

The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club Pieter du Toit Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868429189 Gedurende die halfeeu wat die Tweede Wêreldoorlog voorafgaan, sirkuleer daar 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Titel: Toy van Carnarvon Skrywer: Stephen le Roux Uitgewer: Naledi ISBN 9781928518044 Hierdie resensie is op 15 Januarie 2020 in Boekkeuse olv Amanda Botha uitgesaai. Ek wil sommer my bespreking van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Doodslied vir Duitsland deur Philip Kerr

Doodslied vir Duitsland Philip Kerr (vertaal deur Zirk van den Berg) Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 978186842-8847 Nadat Kerr sy voltydse skryfloopbaan met March Violets, die eerste Bernie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Suiker Britz – Dossier van 'n speurbaas deur Anemari Jansen en...

Suiker Britz – Dossier van 'n speurbaas Anemari Jansen en Stefaans Coetzee Uitgewer: Penguin ISBN: 9781776094707 Suiker Britz was byna net so 'n groot legende in die polisie as wat Piet Byleveld was....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Die Wonderwese deur Carina Stander

Die Wonderwese Carina Stander Uitgewer: Protea ISBN: 9781485310136 Met Die Bergengel, die eerste roman in haar Gabriëllië-fantasietrilogie, het Carina Stander lesers betower met haar liriese prosa,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Sushi en Shosholoza – Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan deur...

Sushi en Shosholoza – Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan Erns Grundling Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795802133 ’n Enkele salm nigiri, só geplaas dat dit lyk soos ’n rugbybal wat geplant is vir ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kansvatter. Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe: ’n...

Carel van der Merwe (foto verskaf) en die omslag van Kansvatter Titel: Kansvatter. Die Rustelose lewe van Ben Viljoen Skrywer: Carel van der Merwe Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 1-4853-1056-3 Anybody...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Klaskamer deur Vita du Preez

Titel: Klaskamer Skrywer: Vita du Preez Uitgewer: Wenkbrou ISBN: 9780799397277 Dit sou onbillik wees om Klaskamer met Fifty Shades of Grey te vergelyk. Die inleidingsparagraaf van laasgenoemde is so...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: A sin of omission deur Marguerite Poland

A sin of omission Marguerite Poland Uitgewer: Penguin  ISBN: 9781485904199 Ek begin halsoorkop op ’n Sondagmiddag die boek lees – my eerste kennismaking met Poland se skryfwerk, alhoewel haar naam aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Oorlog en vrede – Die morele verbeelding van die mens deur Willie...

Oorlog en vrede – Die morele verbeelding van die mens Willie Esterhuyse Uitgewer: Naledi  ISBN: 9781928426790. Oorlog en vrede begin met twee kindertekeninge, waarskynlik deur die skrywer se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Chrisalis deur Christo van der Westhuizen

Chrisalis Christo van der Westhuizen Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426950 Christo van der Westhuizen se debuutbundel Chrisalis (2019) handel onder meer oor die metamorfose van die digter. Daniel Hugo...

View Article
Browsing all 1795 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>