Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die biblioteek aan die einde van die wêreld...

(Spoiler alert vooraf. Louise Viljoen waarsku in hierdie resensie dat dit nié bedoel is vir diegene wat nog nie die roman gelees het en graag deur die verwikkelinge verras wil word nie.) Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: grondwater deur Marlise Joubert

grondwater Marlise Joubert Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485310204 Die digter Marlise Joubert debuteer in 1970 met die bundel ’n Boot in die woestyn. grondwater is haar jongste digbundel. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Innie Shadows deur Olivia Coetzee

Innie shadows Olivia Coetzee Uitgewer: Modjaji ISBN:9781928215929 Misdaad! Misdaad! Misdaad! Wat van misdaad weet Suid-Afrikaners nog nie? Wat van misdaad het Suid-Afrikaners nie alreeds beleef of van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Die seders van Libanon deur Adriana Faling

Titel: Die seders van Libanon Skrywer: Adriana Faling Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 978-796321510 Die seders van Libanon is skynbaar Faling se tweede poging. Dit sou ideaal gewees het om haar vorige boek,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Pieter Fourie: Teatermaker – ’n huldiging deur Fanie Olivier...

Pieter Fourie: Teatermaker – ’n huldiging Fanie Olivier (redakteur) Uitgewer: Protea ISBN: 9781485310815 Die Hertzogprys Die Hertzogprys is op 27 Mei 1914i ingestel nadat die restant van geld wat deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Toring van Jasmyn deur Derick van der Walt

Toring van Jasmyn Derick van der Walt Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624087519 Toring van Jasmyn, Derick van der Walt se nuutste jeugroman, begin met ’n toneel wat jou in die maag skop. Jy bevind jou in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Kyk na my deur Nataniël

Kyk na my Nataniël Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798179935 Die naam Nataniël maak vele herinneringe in my wakker. Van Nataniël self, het ek onlangs tot my skaamte besef, weet ek eintlik baie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Die kind uit die wingerd Helene de Kock Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780898179096 Helene de Kock is ’n veelbekende skrywer en die prosateur van ’n groot oeuvre bestaande uit kortverhale,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FMR-resensie: Noorman deur SD Fourie

Titel: Noorman Skrywer: SD Fourie Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485904175 Hierdie resensie is op 19 Februarie 2020 in Boekkeuse olv Amanda Botha uitgesaai. SD Fourie se tydperkroman Noorman...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Klikbek deur Sidney Gilroy

Klikbek Sidney Gilroy Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798178112 “Jou seelplek sal gesond wôd. Jy sal sien. My seelplek is weg.” So sê die kinderlike Seun aan ons hoofkarakter speurder Sollie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Vlug van die gees deur Cas Vos

Vlug van die gees Cas Vos Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426943 Cas Vos het bekendheid verwerf as digter en as vertaler van Fragmente uit die Ilias, Fragmente uit die Odusseia en Il Paradiso. Vlug van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Wat die hart van vol is deur Peter Veldsman met Elmari Rautenbach

Wat die hart van vol is Peter Veldsman met Elmari Rautenbach Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781770229716 Hierdie lekkerleesboek van 250 bladsye word in ’n treffersin op die agterblad toepaslik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: A century of South African theatre deur Loren Kruger

A century of South African theatre Loren Kruger Uitgewer: Methuen Drama Reeks: Cultural Histories of Theatre and Performance (Redakteurs: Claire Cochrane and Bruce McConachie) ISBN: 9781350008014...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: A sin of omission deur Marguerite Poland

A sin of omission Marguerite Poland Uitgewer: Penguin  ISBN: 9781485904199 Ek begin halsoorkop op ’n Sondagmiddag die boek lees – my eerste kennismaking met Poland se skryfwerk, alhoewel haar naam aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Op soek na Jacobus Verster deur François Verster

Op soek na Jacobus Verster François Verster ISBN: 9781928499152 Meer toepaslik kon die titel sekerlik nie wees nie – ek is persoonlik lá-ánk al op soek na die “volle” Jacobus Verster! Ek is ook ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen

Oopmond Jan Vermeulen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799389319 Hierdie was een van die lekkerste beurtkragboeke wat ek nóg gelees het. Alhoewel dit as ʼn jeugboek geklassifiseer word, sal enige leser dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock

Die wolkversamelaars Nadia de Kock Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795709036 Ek het nog nie Nadia de Kock se Heildronk op ’n gypsyromp gelees nie, tot my innige spyt, maar hierdie roman, haar tweede – wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Asleep Awake Asleep by Jo-Ann Bekker

Asleep Awake Asleep Jo-Ann Bekker Publisher: Modjaji Books ISBN: 9781928215783 When I opened Jo-Ann Bekker’s debut collection of short stories, Asleep Awake Asleep, I immediately remembered...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indrukke en aantekeninge oor Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots

Die boek van gelukkige eindes Debbie Loots Uitgewer: NB-Uitgewers ISBN: 9780795802034 Semisonic se liedjie “closing time” bevat die volgende treffende reël: “Every new beginning comes from some other...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daai ding loop in jou bloed deur Lené Malan en Aneta Shaw: ’n lesersindruk

Titel: Daai ding loop in jou bloed Skrywers: Lené Malan en Aneta Shaw Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781869194116 Hierdie boek deur Lené Malan en Aneta Shaw hou kosbare reissketse in. Dis ’n...

View Article
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>