Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: ’n resensie
Vet feetjies vlieg nie Kristel Loots Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624083245 “Kristel Loots is iemand wat oor vet vroue skryf,” het ’n leser onlangs Afrikaans se chicklit-koningin in ’n boksie probeer...
View ArticleDie reis gaan inwaarts deur Cas Wepener: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Die reis gaan inwaarts Cas Wepener Uitgewer: AFRICAN SUN MeDIA ISBN: 9781928355144 Karel Schoeman en die kuns om te sterwe Inleidend In hierdie artikel wil ek twee boeke bespreek: een óór Karel...
View ArticleOn record deur Schalk van der Merwe: ’n resensie
On Record - Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 Schalk van der Merwe Uitgewer: African SUN MeDIA ISBN: 9781928357117 Schalk van der Merwe het ’n fassinerende boek oor populêre Afrikaanse...
View ArticleThe Life of Worm & Other Misconceptions: a review
The life of Worm & other misconceptions Short stories by Ken Barris Kwela, 2017 ISBN: 9780795707957 I cannot remember when last I took so much pleasure from a short-story collection. Expect the...
View ArticleSwanesang deur Karel Schoeman: ’n FMR-resensie
Swanesang: Die einde van die Kompanjiestyd aan die Kaap 1771–1795 Karel Schoeman Protea Boekhuis EAN: 9781485300984 In die afgelope paar jaar het ’n aantal uitstaande publikasies oor die nedersetting...
View ArticleAlles begin met Anna deur Annemari Coetser
Netwerk24 in samewerking met NB-Uitgewers en PEN Afrikaans het onlangs twee resensiekursusse aangebied. Liné Enslin het die Kaapse kursus bygewoon en deel haar indrukke van Alles begin met Anna – ’n...
View ArticleWen met jou lesersindruk vir LitNet!
Lees jy 'n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van 'n boek wat gedurende die afgelope 12 maande verskyn het, te skryf en te stuur. LitNet loof 'n prys...
View ArticleDie laksman se dogter deur Gerda Taljaard: ’n resensie
Die laksman se dogter Gerda Taljaard Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903666 Sekerlik is hoogspring een van die meer aanskoulike items op die atletiekbaan. Toe Dick Fosbury sy revolusionêre...
View ArticleVermis deur Jeanette Stals: ’n resensie
Vermis Jeanette Stals Uitgewer: LAPA ISBN: 97807993853331 Liefhebbers van die spanningsgenre én Huisgenoot-lesers kan naderstaan. Jeanette Stals se nuwe roman, Vermis, bevat die vereiste spanning en...
View ArticleDie diepblou see deur François Loots: ’n FMR-resensie
Die diepblou see François Loots Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415209530 In die Afrikaanse letterkunde het François Loots al ’n belangrike bydrae gelewer tot romans oor die lewe van gay mans. Ek sonder...
View ArticleAlles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n lesersindruk deur Alta Cloete
Netwerk24 in samewerking met NB-Uitgewers en PEN Afrikaans het onlangs twee resensiekursusse aangebied. Alta Cloete het die Kaapse kursus bygewoon en deel haar indrukke van Alles begin met Anna – ’n...
View ArticleOorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans: ’n lesersindruk
Oorlog en terpentyn Stefan Hertmans Vertaler: Daniel Hugo Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306108 Daar is ’n tendens wat ’n positiewe ontwikkeling in die Afrikaanse letterkunde aandui en wat nuwe...
View ArticleUittogboek deur Johan Myburg: ’n resensie
Uittogboek Johan Myburg Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307761 Digter is ’n stem, sê ek, soos Ikarus, fluisterend tot homself, soos hy val. – Ilya Kaminsky, Dancing in Odessa (Eie vertaling)...
View ArticleAantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk
Aantekeninge teen die skemeruur Clinton V du Plessis Uitgewer: Cordis Trust Publikasies ISBN: 9780994691354 Die digbundel Aantekeninge teen die skemeruur is pas gepubliseer. Dit is Clinton V du Plessis...
View ArticleDwarsklap deur Piet Matipa: ’n resensie
Dwarsklap Piet Matipa Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776091102 As Dwarsklap voedsel was, sou die smaak net as umami beskryf kon word: op die oog af eenvoudig, maar met ’n komplekse, ryk, diep...
View ArticleNou, hier deur Corné Coetzee: ’n resensie
nou, hier Corné Coetzee Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176200 Corné Coetzee se debuutbundel getiteld nou. hier het onlangs by Human & Rousseau verskyn. Coetzee het reeds vantevore...
View ArticleWintersrust deur Joyce Kotzè: ’n resensie
Wintersrust Joyce Kotzè Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868427338 Die eerste indruk van Wintersrust, Joyce Kotzè se familiesage (en debuutroman) wat teen die agtergrond van die Suid-Afrikaanse Oorlog...
View ArticleOorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n lesersindruk
Foto van Juliana Coetzer: Blits-leer van S-Leer (www.s-leer.co.za) Oorkant jou Juliana Coetzer Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868428151 Normaalweg is daar in elke boek sekere gedeeltes of karakters...
View ArticleThe fifth Mrs Brink, a memoir by Karina M Szczurek: a book review
The fifth Mrs Brink, a memoir Karina M Szczurek Jonathan Ball Publishers ISBN: 9781868428038 So much love, so much loss, all in one book. This is a beautiful love story with some steamy, sexy moments...
View ArticleAlles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n resensie
Alles begin met Anna Annemari Coetser Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176170 Na ’n aantal ligter boeke, hoewel met omstrede temas, verras Annemari Coetser met Alles begin met Anna. Hoe bly...
View Article