Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie
Stralerjakkers Leon van Nierop Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082941 Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op...
View ArticleA man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer: book review
A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer Editor: Kalim Rajab Publisher: Penguin Random House ISBN: 9781776092116 Monopoly capital is in the air as present-day South Africa stumbles...
View ArticleSusanna M Lingua, Gunstelinge 6: ’n resensie
Gunstelinge 6 Susanna M Lingua Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080954 Susanna M Lingua was ’n gewilde Afrikaanse skrywer wat haar toegespits het op liefdesverhale. Alhoewel sy al op 16-jarige ouderdom...
View ArticleEarly one Sunday morning I set out and discovered South Africa: an interview...
Early one Sunday morning I set out and discovered South Africa Luke Alfred Publisher: Tafelberg ISBN: 9780624075530 Authors on their new books: Luke Alfred on his book Early one Sunday morning I set...
View ArticlePaaiboelie deur Chanette Paul: ’n resensie
Titel: Paaiboelie Outeur: Chanette Paul Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799385397 Jojo Richter is terug! En soos gewoonlik is dié privaat ondersoeker gepantser met ’n bont kaftan en gewapen met ’n glasie...
View ArticleBoereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie
Boereverneukers: Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters Izak du Plessis Penguin Books ISBN 9781776092185 Hierdie bundel van 14 boereverneukers bied lekkerlees. Wat ook jammer is. Du Plessis...
View ArticleKleurenblind door Trevor Noah
Trevor Noah Kleurenblind Amsterdam, AW Bruna Uitgevers BV, 2017 ISBN 978 94 005 0797 5 Originele titel: Born a Crime: Stories from a South African Childhood Nederlandse vertaling: Annoesjka Oostindiër...
View ArticleOn Your Bike deur Chris en Tim Whitfield: ’n resensie
On Your Bike Chris & Tim Whitfield Tafelberg Publishers ISBN: 9780624077749 Die Whitfield-broers Chris en Tim is al jare lank fietsryers en koerantmanne. Beide het in hul lewens tyd in die saal by...
View ArticleDie Poort: Krygers deur Nelia Engelbrecht, ’n resensie
Die Poort: Krygers Nelia Engelbrecht NB-Uitgewers ISBN: 9780624077565 Reeds in 2007 debuteer Nelia Engelbrecht as kinder- en jeugboekskrywer met Alicia en die Zitstappers en sedertdien het sy geen...
View ArticleHeiliger deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
Titel: Heiliger Skrywer: Dibi Breytenbach Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799385212 (gedrukte boek) Heiliger begin met 'n moord in die eerste sin en skep 'n groot verwagting. Daarna val die skrywer vas in 'n...
View ArticleGesprek sonder einde deur Chris van der Merwe: ’n resensie
Gesprek sonder einde Chris van der Merwe Lux Verbi ISBN: 9780796319784 Waar pas ek in by God se verhaal? Hierdie keurig-versorgde boek (Lux Verbi, 2016) deur die bekende letterkundige Chris van der...
View ArticleMoordhuis deur Madelein Rust: ’n resensie
Moordhuis Madelein Rust Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799385007 (gedrukte boek) Renata, Stef en hul twee kuberkrakers van Malan en Coetzee Privaatondersoeke speel weer die hoofrolle in Madelein Rust...
View Article’n ope brief aan Dorian Gray deur Ruan Fourie: ’n resensie
’n ope brief aan Dorian Gray Ruan Fourie Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307471 In Ruan Fourie se debuutbundel word die verloop van ’n liefdesgeskiedenis geskets deur ’n volgehoue intertekstuele...
View ArticleDie Bergengel deur Carina Stander: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Die bergengel Carina Stander Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307501 1. Inleiding: Wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans Sowat vyf jaar gelede het ek in ’n LitNet-onderhoud met die WF-skrywer...
View ArticleGroen soos die hemel daarbo deur Eben Venter: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Groen soos die hemel daarbo Eben Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082613 Luhlaza okwesibhakabhaka b.nw. blou; (lett.) groen soos die hemel daarbo. “Dis iets wat tussen twee liggame gebeur, uit...
View ArticleElevation: the rising tide deur Helen Brain: ’n resensie
Elevation 2: the rising tide Helen Brain Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798172288 Helen Brain is die gewilde skrywer van meer as 50 kinder- en jeugboeke, waarvan Tamara in 2001 ’n...
View ArticleHallo, Hekel deur Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding: ’n resensie
Hallo, Hekel Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174015 As jy hekel vereenselwig met jou eensame groottantes wat in skemer voorkamers...
View ArticleWolf trap by Consuelo Roland: book review
Wolf trap Consuelo Roland Publisher: Jacana Media ISBN: 9781431425662 “The path to paradise begins in hell,” Dante Alighieri tells us in The divine comedy – and the first circle of hell is, of course,...
View ArticleOp ’n dag, ’n hond deur John Miles: ’n resensie
Op ’n dag, ’n hond John Miles Uitgewer: Human & Roussaeu ISBN: 9780798174329 John Miles se jongste roman is, soos sy vorige roman, Voetstoots (2009), ’n ondersoek na dit wat nodig is om staande te...
View ArticleGroen soos die hemel daarbo deur Eben Venter: ’n resensie
Groen soos die hemel daarbo Eben Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082613 ’n Karakter moet iets wil hê, lui die Amerikaanse skrywer Kurt Vonnegut se raad aan fiksieskrywers. ’n Karakter moet iets...
View Article