Isabella deur Mariël le Roux: ’n FMR-resensie
Isabella Mariël le Roux Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081371 Ek gesels graag oor Mariël le Roux se Isabella, uitgegee deur Tafelberg. Van haar het reeds verskyn: Wilhelmina: kampkind op Java wat in...
View ArticleKeur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie
Keur 1 Helene de Kock Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176040 Helene de Kock het geen bekendstelling nodig nie, daarom behoort lesers terdeë bewus te wees van haar romans, skryfstyl en...
View ArticleMegaboere: ’n resensie
Megaboere Wynand Dreyer Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776090822 1. Inleiding In Megaboere neem Wynand Dreyer, die vervaardiger van die TV-reeks, die leser tot op die voorstoep van 19...
View ArticleKamikaze deur Rudie van Rensburg: Nederlandse recensie
Kamikaze Rudie van Rensburg Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801303 *Spoiler alert: Hierdie bespreking mag dalk sekere kinkels en intriges verklap; lees op eie risiko.* De nieuwe krimi van Rudie van...
View ArticleBoekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer
Hierdie huis Kleinboer Umuzi ISBN: 9781415207321 “Dekadensie kan teruggevoer word na die Latynse cadere: om te val. Verval, decay. Een van die eerste tekens dat ’n beskawing aan die verval is, is...
View ArticleDie derde spoel deur SJ Naudé: 'n resensie
Die derde spoel SJ Naudé Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415207475 Met sy debuutwerk, Alfabet van die voëls (2011), het SJ Naudé op die oog af kortverhale gelewer, maar met sterk romanmatige trekke. Sy...
View ArticleKeur 2 deur Christine le Roux: 'n resensie
Keur 2 Christine le Roux Human & Rousseau ISBN: 9780798174718 Afrikaanse liefdesverhale in die 1990's. Mak of nie so mak nie? Met die keuse van die skrywersnaam Christine le Roux maak die uitgewer...
View ArticlePad na eensaamheid deur Kas van den Bergh: 'n boekbespreking
Pad na eensaamheid Kas van den Bergh Protea ISBN: 9781485306207 Spoiler alert: Hierdie bespreking gee besonderhede van die storie weg. Lees op eie risiko. Wyle Kas van den Bergh se onopgesmukte maar...
View ArticleA History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art...
A History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art and National Identity Anna Tietze Juta Press ISBN: 9781775822165 Kort voor lank kom die tameletjie van benoeming in haar...
View ArticleDie wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Die wêreld van Charlie Oeng Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080527 1. Inleidend: ’n storie en ’n teks Studente van die letterkunde word dit altyd ingeprent dat wanneer ’n mens ’n...
View ArticleCollective Amnesia deur Koleka Putuma: Nederlandse recensie
Collective Amnesia Koleka Putuma Uitgewer: uHlanga ISBN: 9780620735087 Karen Blixen keerde in 1932 terug naar Denemarken nadat haar leven in Kenia op de klippen was gelopen. Ze was bijna 50. In...
View ArticleApartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review
Apartheid: Britain's bastard child Hélène Opperman Lewis Publisher: Reach ISBN: 9780620702232 In the title of the book, apartheid is described as “Britain’s bastard child”. A “bastard child” is one...
View ArticleLosing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon...
Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing Leon de Kock Publisher: Wits University Press ISBN: 9781868149643 Crime in our time Because if poetry transports one to the...
View ArticleDie wêreld van Charlie Oeng: ’n resensie
Die wêreld van Charlie Oeng Skrywer: Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080527 Prys: R350 Op Guy Fawkes-dag November 1964 verander Tian Kilian se lewe ingrypend toe hy sy vermoorde...
View ArticleLosing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon...
Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing Leon de Kock Publisher: Wits University Press ISBN: 9781868149643 Crime in our time Because if poetry transports one to the...
View ArticleDark Traces deur Martin Steyn: ’n resensie
Dark traces Martin Steyn Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799383591 Dit sit nie in elke ou se broek om met so ’n propperse klassieke polisieroman te debuteer nie. Om boonop teen sy leermeester, Wilna...
View ArticleGeknelde land deur FA Venter: ’n resensie
Geknelde land FA Venter Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307273 FA Venter boekstaaf met Geknelde Land ’n geskiedskrywing byna in die eerste persoon hoewel die roman nie ’n ek-verteller het nie....
View ArticleApartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie...
Apartheid: Britain's bastard child Hélène Opperman Lewis Uitgewer: Reach ISBN: 9780620702232 Die titel van die boek lewer die heel eerste dilemma vir die voornemende leser. Die omslagfoto van ’n...
View ArticleThe wisdom of adders by Dan Wylie: book review
The wisdom of adders Dan Wylie Publisher: Dan Wylie ISBN: 9780620702775 This is the story of a journey through a type of dystopia. The setting is the Eastern Cape in South Africa in the year 2170. To...
View ArticleDie Mauer: A German crime thriller set in a South African gated community
Die mauer Max Annas Publisher: Rowohlt Taschenbuch Verlag ISBN: 9783499271632 The Stepford Wives gated community living scenario, so common in South Africa that we hardly notice it anymore, must have...
View Article