Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1796 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die einde van die storie deur Santie van der Merwe: ’n resensie

Die einde van die storie Santie van der Merwe Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799385694 Boeiend van bladsy een af, en hoe dan anders met ’n gesoute skrywer soos Santie van der Merwe. Alhoewel dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boerekos met ’n twist deur Annelien Pienaar: ’n resensie

Boerekos met ’n twist Annelien Pienaar Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798175005 Op Facebook is daar ’n Afrikaanse blad genaamd Boerekos met ’n Twist. Die volgelinge word aangespreek as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lig wankelend deur Gerard Scholtz: ’n FMR-resensie

Lig wankelend – die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter Gerard Scholtz Uitgewer: AFRICAN SUN MeDIA ISBN: 9781928314172 In hierdie roman vertel Gerard Scholtz die verhaal van “die wese van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog: ’n lesersindruk

Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog Kobus du Pisani (hoofredakteur) Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306146 Noem die naam Jan Smuts, die Boeregeneraal uit die Suid-Afrikaanse Oorlog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op pad deur Dana Snyman: ’n lesersindruk

Op pad Dana Snyman Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624077176 Op die flapteks word dit beskryf as “Dana se eerlikste boek nog”. Eerlikheid. Dit is wat van Snyman so ’n treffer maak. Eerlikheid in ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radbraak deur Jolyn Phillips: ’n resensie

Radbraak Jolyn Phillips Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176163 Jolyn Phillips het in 2016 gedebuteer met die opspraakwekkende kortverhaalbundel Tjieng Tjang Tjerries & other stories. Sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die laaste wals – Hennie Aucamp se keuse uit sy verhaalkuns: ’n LitNet...

Die laaste wals – Hennie Aucamp se keuse uit sy verhaalkuns Samesteller: Johann se Lange Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082408 1. Inleiding: Hennie Aucamp se verhaaleksterne beskouing van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen: ’n resensie

Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen (2017) Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316957 Aan die begin van die nuwe millennium (in 2000 om presies te wees) kom die Nobelpryswenner in chemie, Paul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n lesersindruk

Boereverneukers: Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters Izak du Plessis Uitgewer: Penguin Random House ISBN 9781776092185 Daar het nou al ʼn aantal mense kommentaar gelewer op Du Plessis se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die Beek deur Barend Vos: ’n resensie

Uit die Beek Barend Vos Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320339 Net soos elke jaar nuut begin, so is daar elke jaar ’n Uit die Beek vir die nuwe jaar. Die pad is lank en ver. Oor bulte en deur dale....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paul Kruger. Toesprake en korrespondensie van 1881–1900 deur Johan Bergh: ’n...

Paul Kruger. Toesprake en korrespondensie van 1881–1900 Johan Bergh Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485305743 Die geskrewe of gesproke woorde van belangrike rolspelers in die verlede is iets wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Boendoesbaai-ding deur Rudi Venter: ’n resensie

Die Boendoesbaai-ding Rudi Venter Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798175951 Die Boendoesbaai-ding (2017) is die ideale speurverhaal om jong lesers se liefde vir lees te stimuleer en hul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gister is verby deur Juanita Aggenbach: ’n resensie

Gister is verby Juanita Aggenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176323 Die roman bied nie net ’n blik op die lewe van Nadine, ’n jong en fikse twee-en-dertigjarige vrou wat met borskanker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My storie van hoop deur Hykie Berg: ’n resensie

My storie van hoop Hykie Berg Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320551 Hykie moes ’n boek skryf. En ek moes die boek klaar lees, want ek was so bang dit het nie ’n gelukkige einde nie. Eintlik wil ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk: ’n resensie

Die dood en die sin van die lewe Anton van Niekerk Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624075332 Die titel van Anton van Niekerk se boek, Die dood en die sin van die lewe, dui daarop dat die twee temas wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

geskoei deur Johan Rabie Murray: ’n FMR-resensie

geskoei Johan Rabie Murray Uitgewer: Johan Rabie Murray ISBN: 9781928405399 Johan Rabie Murray debuteer in sy 73ste jaar met ’n selfpublikasie. Die digbundel van 78 gedigte heet geskoei. Die kleurryke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge deur Niël...

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge Niël Barnard Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624079743 Niël Barnard weet te vertelle dat die Nasionale Intelligensiediens waarvan hy 12...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoë hakke met hoogwater deur Jacolet van den Berg: ’n boekbespreking

Hoë hakke met hoogwater Jacolet van den Berg Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795708183 Hierdie bespreking word aanbeveel vir lesers wat reeds die boek gelees het, aangesien sommige kinkels van die verhaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tussen vriende deur Derick van der Walt: ’n resensie

Tussen vriende Derick van der Walt Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801419 Tussen vriende is Derick van der Walt se tweede roman vir volwassenes en is onlangs deur Queillerie uitgegee. Dit is ’n roman...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die goddelike komedie. Liefde laat die son en sterre sing: ’n resensie

Die goddelike komedie. Liefde laat die son en sterre sing Cas Vos se vertaling van dele uit Dante Alighieri se La divina commedia Uitgewer: Naledi. ISBN: 9780928316858 Inleiding Dante Alighieri se La...

View Article
Browsing all 1796 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>