Quantcast
Browsing all 1806 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anatoli by Tayfun Aras: a book review

Anatoli Author: Tayfun Aras  ISBN: 9780798174664 Price (incl. VAT): R 375.00 Format: Soft cover, 224pp This recipe book might not have the type of hip and buoyant appeal you’ll find in titles like...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gert & Joey deur Pieter van Zyl: ’n resensie

Gert & Joey Pieter van Zyl Penguin Random House South Africa ISBN: 9781776093144 Dit is glad nie verbasend dat Gert & Joey – nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar, so gou ’n tweede druk beleef...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tell me your story by Ruda Landman: a book review

Tell me your story Ruda Landman Tafelberg ISBN: 9780624083719 In Tell me your story, Ruda Landman has created nineteen individual stories of South Africans that together form a much more substantial...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sleeper deur Mike Nicol: ’n boekresensie

Sleeper Mike Nicol Umuzi  ISBN: 9781415209738 Die minister van energie word vermoor. Die polisieman wat die moord ondersoek, is aan selfdood oorlede. Iraanse agente, uraan wat gesteel word; ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis deur Gustaf Pienaar: ’n resensie

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis Gustaf Pienaar Protea Boekhuis  ISBN: 9781485309390 Regsgeleerdes wat vir leke skryf sodat gewone mense kan verstaan, is ’n kosbare bonus om sin in ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die braambos bly brand, saamgestel deur Pieter Malan en Chris Jones: vars...

Die braambos bly brand: Nie-teoloë se perspektiewe op Bybelverse Samestellers: Pieter Malan & Chris Jones Naledi, 2018 ISBN: 9781928426295 Wat het hierdie boek met Jean Oosthuizen se Die opkoms en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die generaal deur Hans Pienaar: ’n resensie

Die generaal Hans Pienaar NB-Uitgewers ISBN: 9780624085812 Ek hou nie van oorlogverhale nie: te veel mans, geweld en magspeletjies. Ek het lank gelede All is quiet on the Western front gelees, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Namibiese verhale: Die keiservoël oor Namaland en Die vertes in

  Die vertes in Zirk van den Berg Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795708824   Die keiservoël oor Namaland Koos Marais Uitgewer: Cordis Trust   Twee romans oor dieselfde stuk Namibiese geskiedenis Sedert 2016...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Die troebel tyd Ingrid Winterbach Human & Rousseau ISBN: 9780798177665 “Seeing is not as simple as it looks”[i] Die troebel tyd, Ingrid Winterbach se nuutste roman en wenner van die Groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn: ’n resensie

Wat het geword van Dinsdag? Tinus Horn  Human & Rousseau ISBN: 9780798178037Tinus Horn Wat het geword van Dinsdag? (2018) is die oudjoernalis en kunstenaar Tinus Horn se vierde roman. Dit is ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n resensie

Die daggaboer Jean-Pierre de Kock Human & Rousseau ISBN: 9780798177467 Jean-Pierre de Kock is in sy vroeë 30’s en het musiek studeer, maar werk in die houtbedryf. Hoewel ’n kortverhaal en rubrieke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prooi deur Deon Meyer: ’n resensie

Prooi Deon Meyer Human & Rousseau ISBN: 9780798177757 Om ’n Deon Meyer-boek te resenseer is nie altyd ’n maklike taak nie. Die woorde “Die gewildste skrywer in Afrikaans” pryk nie om dowe neute op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Losprys deur Martin Steyn: ’n resensie

Losprys Martin Steyn Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799390889 ’n Kind is weg. ’n Stewige losprys roep, en so begin ’n week van onverdunde hel – gepak met onderhandelinge, die gejaag agter leë...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

50 blertse blou deur Blouwillem: ’n FMR-resensie

50 Blertse blou Blouwillem Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485308607 Genre: Rubrieke Prys: R180 ’n Resensie deur Danie Botha in Fine Music Radio se Boekkeuse. Uitgesaai op 19 Desember 2018. In 127...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deur vuur en water deur Karin Combrinck: ’n resensie

Deur vuur en water Karin Combrinck ISBN: 9780796321176 Lux Verbi Hierdie roman is vanuit ’n oorheersend Christelike perspektief geskryf. Die titel suggereer reeds ’n vorm van loutering. Dit is egter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Retoer, Pretoria–Provence deur Marita van der Vyver: die begeerde lewe

Retoer Pretoria–Provence Marita van der Vyver LAPA-Uitgewers ISBN: 9780799384796) “Wanneer fiksieskrywers ’n outobiografie skryf, word daar soms meer gelieg as wanneer hulle ’n roman skryf,” sê Marita...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wêreld van die storie deur Willie Burger

Die wêreld van die storie Willie Burger Uitgewer: Van Schaik ISBN: 9780627036071 Eendag, lank, lank gelede … Stories. Vanaf kindsbeen word die mens deur stories gefassineer, hetsy deur die vertel of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

1 Recce, die nag behoort aan ons: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

1 Recce, Die nag behoort aan ons Alexander Strachan Uitgewer: Tafelberg ISBN: 978062481494   1 Recce van Alexander Strachan is ’n belangrike stuk militêre geskiedenis, en as sodanig beveel ek dit aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blasjan en die blou kitaar deur Koos Kombuis

Blasjan en die blou kitaar Koos Kombuis Uitgewer: Penguin ISBN: 9781485900481 Sebastian Taljaard (oftewel Basjan) is ’n plaaskind van die Karoo. Weens sy ongewone blonde hare, blou oë en blas vel as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kantelpunt deur Sophia Kapp

Kantelpunt Sophia Kapp LAPA Uitgewers ISBN: 9780799390919 Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) woon in Pretoria, het ’n man, Hendrik, en drie opgeskote kinders. Sy is ’n bekwame,...

View Article
Browsing all 1806 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>