Aankoms en vertrek deur Pat Stamatélos: ’n resensie
Titel: Aankoms en vertrek Skrywer: Pat Stamatélos Uitgewer: Umuzi ISBN: 978-1-4152-1020-8 Met romans soos Kroes, Die portier en Pastoor het Pat Stamatélos bewys dat sy ’n besonderse vertelvermoë het....
View ArticleToe-val-lig deur Amore Bekker: Luisteraars se stories boei ook lesers
Titel: Toe-Val-Lig Skrywer: Amore Bekker Uitgewer: Tafelberg, 2018 ISBN: 9780624080237 Amore Bekker is een van die gewildste omroepers op RSG en haar uitsaaistyl laat mense voel dat hulle haar...
View ArticleNooit meer slaap nie deur Willem Frederik Hermans: 'n FMR-resensie
Nooit meer slaap nie Willem Frederik Hermans Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426172 ’n Resensie deur Danie Botha in Fine Music Radio se Boekkeuse. Uitgesaai op 16 Januarie 2019. Willem Frederik Hermans...
View ArticleTuin vir Tessa deur Helena Hugo: ’n resensie
’n Tuin vir Tessa Helena Hugo Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780624080237 Die boek handel oor die Heyns-familie, Altus en Tessa en hul twee seuns, wat ná ’n plaasaanval die familieplaas verkoop en stad toe...
View ArticleDie hond wat ophou blaf het deur Jo Nel: ’n FMR-boekresensie
Die hond wat ophou blaf het Jo Nel Penguin Random House South Africa ISBN: 9781415209301 Vir die masochistiese hoendervelvraat wat floreer op vrees en sielkundige rillers wat jou meesleur na ’n...
View ArticleBriewe uit Brielshoop deur Helene Olivier: ’n resensie
Briewe uit Brielshoop Helene Olivier Protea Boekhuis ISBN: 9781485309710 Die briefroman is ’n ou en gerespekteerde subgenre. Die brief as sodanig word as ’n besondere soort teks beskou en wel op grond...
View ArticleDie Uile vlieg weer deur Cor Dirks: ’n jonglesersindruk
Die Uile vlieg weer Cor Dirks Protea Boekhuis ISBN: 9781485306313 Cor Dirks was die skrywer van 'n paar reekse gewilde boeke oor Die Uile, Die Otters en Joof. Kinders het veral Die Uile-reeks baie...
View ArticleDie troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n resensie
Die troebel tyd Ingrid Winterbach Human & Rousseau ISBN: 9780798177665 Ingrid Winterbach se heel eerste roman, Klaaglied vir Koos (1984), begin met die volgende sin: “Buite skop ek die tuinhek eers...
View ArticleKraak deur Rouxnette Meiring: ’n resensie
Kraak Rouxnette Meiring Tafelberg ISBN: 9780624085317 Fantasie, eers die stiefkind van die Afrikaanse letterkunde, beleef deesdae ’n oplewing. Die kritiese sukses van Carina Stander se Die Bergengel...
View ArticleEmily Hobhouse, geliefde verraaier deur Elsabé Brits: ’n lesersindruk
Lesersindrukke is bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het. Emily Hobhouse, geliefde verraaier Elsabé Brits Uitgewer: Tafelberg ISBN:...
View ArticleNooit meer slapen deur Willem Frederik Hermans is in Afrikaanse vertaling ’n...
Nooit meer slaap nie Willem Frederik Hermans, vertaal deur Wium van Zyl Naledi ISBN: 9781928426172 Duisende Suid-Afrikaanse universiteitstudente wat die vak Afrikaans en Nederlands in die sewentiger-,...
View ArticleTerroris of vryheidsvegter?: ʼn Resensie
Titel: Wit terroriste Skrywer: Albert Blake Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081586 Nie baie lank gelede nie was daar ʼn tyd toe baie Afrikaners terroriste was. So skryf Albert Blake op die skutblad...
View ArticleErfskandes deur Trisa Hugo: ’n lesersindruk
Erfskandes Trisa Hugo Uitgewer: Boekemakranka ISBN 9781928268017 Selfpublikasie het gekom om te bly, maar het ongelukkig ’n swak reputasie opgebou as gevolg van die gebrekkige taalkundige versorging en...
View ArticleTweede kanse deur Stefan Enslin: ’n FMR-resensie
Tweede kanse Stefan Enslin Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426165 Fliekvlooie sal Stefan Enslin ken as draaiboekskrywer en vervaardiger van goedvoel Afrikaanse rolprente soos Strikdas: ’n...
View ArticleRalph Haynes, Godfather van die Wes-Rand deur Izak du Plessis: ’n resensie
Ralph Haynes, Godfather van die Wes-Rand Izak du Plessis Penguin Random House ISBN: 9781776092741 Dis hoe dit is onder die rampokkers van die Wes-Rand. Ralph Haynes was ’n groot man met ’n bos krulhare...
View ArticleYou make me possible by Karina Szczurek: a review
You make me possible Karina Szczurek Protea ISBN: 97814853094378 The early email correspondence between Polish-born Karina Szczurek and the prolific and internationally acclaimed Afrikaans writer André...
View ArticleSpanning, intrige en baie aksie maak Jagter ’n meesleurende ervaring
Jagter Bettina Wyngaard Uitgewer: Umuzi, 2019 ISBN: 9781415210048 “Klippe, messe en pyle uit ’n kruisboog: die vreemdste – en wreedste – misdaadtoneel in kaptein Nicci de Wee se loopbaan. Dan moet sy...
View ArticleHarris Dousemetzis se omstrede biografie oor Tsafendas: nóg ’n leser se indrukke
The man who killed Apartheid Harris Dousemetzis Jacana ISBN: 9781431427543 In my gereelde Saterdag-rubriek in Die Burger het ek op 19 Januarie 2019[1] vertel het hoe ek my vervies het vir die Brit...
View ArticleVereeniging – die onvoltooide vrede deur Leon Wessels: ’n lesersindruk
Vereeniging – die onvoltooide vrede Leon Wessels Umuzi ASIN: B0050O9RLE Ek het die boek gelees nie omdat ek in die politiek belangstel as sodanig nie, maar deels omdat die skrywer saam met my in...
View ArticleRainbow nation my Zulu arse: Reader impression
Rainbow nation my Zulu arse Sihle Khumalo Penguin Random House South Africa ISBN: 9781415209547 Sihle Khumalo is an author whose work I regrettably know too little about. It appears that Mr Khumalo’s...
View Article