Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1790 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n FMR-resensie

Die daggaboer Jean-Pierre de Kock Human & Rousseau ISBN: 9780798177467 ’n Resensie deur Danie Botha in Fine Music Radio se Boekkeuse. Uitgesaai op 16 Januarie 2019. Jean-Pierre de Kock debuteer met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die braambos bly brand: Nieteoloë se perspektiewe op Bybelverse – Pieter...

Die braambos bly brand: Nieteoloë se perspektiewe op Bybelverse Samestellers: Pieter Malan & Chris Jones Naledi, 2018 ISBN: 9781928426295 Die braambos bly brand is ’n boek wat ek maklik in vier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Al wat oorbly deur Santie van der Merwe: ’n lesersindruk

Al wat oorbly Santie van der Merwe LAPA ISBN: 9780799390322 “Al wat oorbly, is die liefde.” (303) In Santie van Der Merwe se roman Al wat oorbly (2018) speel die temas van ouerskap, egskeidings en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die helaasheid van die dinge deur Dimitri Verhulst: ’n boekresensie

Dimitri Verhulst: Die helaasheid van die dinge, Protea Boekhuis, Prys: R225 “Hy sê julle is minderwaardige mense. Swakkelinge. As julle soort nie kunsmatig aan die lewe gehou word deur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefde in die tyd van die internet: ’n stadsprokie deur Fransi Phillips: ’n...

Liefde in die tyd van die internet Fransi Phillips NB-Uitgewers ISBN: 9780795801686 Liefde in die tyd van die internet is nie ’n tipiese liefdesverhaal nie, en tog is dit ook doodgewoon. Die boek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n resensie

Kainsmerk  Annelie Botes Uitgewer: Penguin Random House Suid-Afrika ISBN: 9781776093038 Annelie Botes het self al gesê sy “neuk altyd terug na die mens en sy broosheid”. Eweneens met Kainsmerk. Botes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het jy jou Retoer-kaartjie al gekoop?

Retoer Pretoria–Provence deur Marita van der Vyver LAPA ISBN: 9780799384796 Marita van der Vyver se nuutste roman, Retoer Pretoria–Provence (2018), is die leser se retoerkaartjie na Marita se verlede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart

Foto van Louis Botha tydens die laaste fase van sy lewe. Bron: Meintjes (1970) Inleiding In Richard Steyn (2018) se nuutste biografie, Louis Botha: a man apart, uitgegee deur Jonathan Ball, word die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Olga Kirsch. ’n Lewe in gedigte deur Egonne Roth: ’n resensie

Titel: Olga Kirsch. ’n Lewe in gedigte Outeur: Egonne Roth Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426301 In 2016 het Egonne Roth haar doktorale proefskrif oor Olga Kirsch se lewe by die Bar-Ilan-universiteit,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte: Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n...

Titel: Olga Kirsch. ’n Lewe in gedigte Outeur: Egonne Roth Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426301 1. Inleiding: ’n geroepe biograaf Om Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n Lewe in gedigte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Charl-Pierre Naudé NB-Uitgewers ISBN:  9780624084341 Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey is dié bekende digter se eerste roman....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Destroyer – a hard “no”

Nicole Kidman goes full tilt into the character of Erin Bell, and this performance, which is supposed to carry the film, ends up ruining it. On top of that, the film suffers from some rather serious...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hostel deur Hein Willemse: ’n lesersindruk

Foto van Hein Willemse: Naomi Bruwer Lesersindrukke is bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het. Hostel Hein Willemse (redakteur) Abrile Doman...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud by Rob...

Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud Rob Rose ISBN: 9780624085973 NB Publishers Ever since 2007, corruption and fraud have scarred the South African economy, leaving...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sara deur Maretha Maartens: ’n resensie

Sara Maretha Maartens Lux Verbi ISBN: 9780796320643 Maretha Maartens slaag daarin om die leser met ’n helder onmiddellikheid in die antieke verlede te plaas. So intensief en doelgerig het die skrywer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die verevrou deur Jan van Tonder: lesersindrukke

Lesersindrukke is bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het. Die verevrou Jan van Tonder NB-Uitgewers ISBN: 9780798170505 In 1997 begin Jan van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

There goes English teacher deur Karin Cronjé: ’n resensie  

There goes English teacher Karin Cronjé Modjaji ISBN:  9781928215615 Die Afrikaans- én Engelssprekende skrywer Karin Cronjé noem haar memoir oor drie onstuimige jare, waarvan twee in Suid-Korea as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The resurrection of Winnie Mandela: A biography of survival by Sisonke...

The Resurrection of Winnie Mandela Sisonke Msimang ISBN:  9781868429554 Jonathan Ball Publishers The history of Winnie Mandela (1936–2018) is one of the most painful stories to emerge from South...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Secret keeper by Kerry Hammerton: book review

Secret keeper Kerry Hammerton Modjaji, 2018 ISBN: 978-1-928215-57-8  Some readers will leave a book looking pristine after handling. With all the underlining and scribbling in the margins I indulge in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rookskerm deur Joubert Odendaal: ’n resensie

Rookskerm Joubert Odendaal Naledi ISBN: 9781928426264 Dit verg nogal baie om met groot name in die spanningsfiksiemark mee te ding. ’n Debuutskrywer het baie waagmoed nodig om sy werk daar te stel,...

View Article
Browsing all 1790 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>