Oor grense deur Ton Vosloo – ’n resensie
Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering Ton Vosloo Jonathan Ball Uitgewer ISBN: 9781868428861 Om ’n boek te skryf en te laat publiseer, is ’n meer blootstellende ervaring as wat...
View ArticleOor grense deur Ton Vosloo: ’n lesersindruk
Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering Ton Vosloo Jonathan Ball Uitgewer ISBN: 9781868428861 Oor grense is ’n memoir van die joernalis en voormalige grootbaas van Nasionale Pers...
View ArticleSandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie
Ferdinand Deist: Sandveldstories – Die pomporrel-kônsert en ander verhale, uitgegee deur Tafelberg ’n Resensie deur Danie Botha, uitgesaai op 20 Maart 2019 in Boekkeuse op Fine Music Radio onder...
View ArticleBos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
Titel: Bos – die snykant van verraad Skrywer: Jaco Wolmarans Uitgewer: Tafelberg 2019 ISBN: 978-0-624-08603-1 As die voorblad van Jaco Wolmarans se debuutspanningsroman, Bos, nie jou aandag getrek het...
View ArticleBrugbouers deur Rudi Buys: ’n resensie
Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening Rudi Buys Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776091843 Rudi Buys se Brugbouers, wat handel oor die versoeningsprojek by die UV-kampus na...
View ArticleBoodskapper van die gode – Fabels en fantasieë van ’n vlieg teen die muur...
Titel: Boodskappe van die gode – Fabels en fantasieë van ’n vlieg teen die muur Skrywer: Murray La Vita Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799393217 Indien jy nog nie Murray La Vita se kort prosatekste...
View ArticleSondag deur Irma Venter: ’n FMR-resensie
Irma Venter: Sondag – uitgegee deur NB Uitgewers ’n Resensie deur Riette Rust, uitgesaai in Boekkeuse op Fine Music Radio onder leiding van Amanda Botha Reeds met haar eerste roman, Skoenlapper, het...
View ArticleDoodmenslik deur WL van der Merwe: ’n resensie
Titel: Doodmenslik Outeur: WL van der Merwe Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 978 1 4853 0895 9 Doodmenslik van WL van der Merwe is ’n bundel pretensielose verse en handel oor die vreugdes en verdriet...
View Articleweer-lig deur Fransi Nieuwoudt: ’n resensie
weer-lig Fransi Nieuwoudt Naledi, 2018 ISBN: 9781928426110 Fransi Nieuwoudt se tweede digbundel, weer-lig, verskyn in 2018 by Naledi. Dit volg op ’n Vlerkslag van kleur wat in 2016 deur Cordis Trust...
View ArticleBloedlelie deur Jeanette Ferreira: ’n resensie
Bloedlelie Jeanette Ferreira LAPA ISBN: 9780799393651 In Bloedlelie is Jeanette Ferreira in haar element: tuis in die milieu van die Suid-Afrikaanse subtropiese platteland. Sy is vertroud met die...
View ArticleGreen as the sky is blue by Eben Venter: a review
Book title: Green as the sky is blue Author: Eben Venter Publisher: Penguin Random House ISBN: 9781415209974 Simon Avend is not a particularly sympathetic character, by his own admission, yet he...
View ArticleDie dag toe die draak kom (vir seuns en vir meisies) deur Fanie Viljoen: ’n...
Die dag toe die draak kom (vir meisies) en (vir seuns) Fanie Viljoen Uitgewer: NB-Uitgewers ISBN: 9780798178679 Die dag toe die draak kom: ’n Boek vir seuns (Viljoen, 2019a) en Die dag toe die draak...
View ArticleComrade Baron deur Jaap Scholten: ’n lesersindruk
Op verlede jaar se Vrystaat Kunstefees kry ek onverwags ’n boodskap dat Jaap Scholten, ’n besoekende skrywer van Nederland, my graag wil sien. Na aanleiding van ’n paar berigte en artikels wat ek oor...
View Articleintussen deur Johan Rabie Murray: ’n FMR-resensie
http://gedigtejohan.co.za/welcome/ Johan Rabie Murray intussen ’n Fine Music Radio-resensie deur Danie Botha. Uitgesaai in Boekkeuse onder leiding van Amanda Botha op 17 April 2019. Johan Rabie Murray...
View ArticleBerigte uit die skemerland deur Dolf van Niekerk: ’n lesersindruk
Bespreking van Dolf van Niekerk se Berigte uit die skemerland Imprimatur, Pretoria, 2019 JC Pauw Hierdie baie voortreflike bundel stel die vraag: “Sien ’n mens nie dalk beter in die skemer nie?” Dit...
View ArticleDie Heimat Projek deur André de Villié: ’n resensie
Die Heimat Projek André de Villié Naledi Met Die Heimat Projek neem André inderdaad die leser op ’n reis van toeka tot toekoms. Die storie wentel rondom Konrad Geyer, ’n Suid-Afrikaanse ingenieur wat...
View ArticleOm tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur...
Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie Skrywer: Lizette Rabe Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799393248 Egskeiding, werksverlies, misdaad, die dood. Almal ervaar die een...
View ArticleThe Fishy Smiths: A biography of JLB and Margaret Smith, geskryf deur Mike...
The Fishy Smiths: A biography of JLB and Margaret Smith, geskryf deur Mike Bruton; uitgegee deur Penguin Daar is altyd geglo dat die selakant ’n eggo uit die oertyd is; hul mees onlangse fossiele ’n...
View ArticleKaraktermoord deur Carina Diedericks-Hugo: ’n resensie
Titel: Karaktermoord Skrywer: Carina Diedericks-Hugo Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 978-1-1452-1017-8 Die skrywer debuteer met haar misdaadriller nadat sy haar merk met jeugboeke gemaak het en...
View ArticleYellowbone by Ekow Duker: a review
Book title: Yellowbone Author: Ekow Duker Publisher: Kwela ISBN: 9780795708855 “Yellowbone” is a term that is used to refer to black women who have very fair skin. This is according to...
View Article