Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prooi deur Deon Meyer: ’n lesersindruk

Prooi Deon Meyer Human & Rousseau ISBN: 9780798177757 Wat ’n vreugde was dit darem nie om weer ’n boek van Deon Meyer te lees nie! Dit gebeur nie aldag dat ek 200 bladsye in ’n middag tussendeur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering – ’n resensie

Foto van Ton Vosloo: Naomi Bruwer Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering Ton Vosloo Jonathan Ball Uitgewer ISBN: 9781868428861 Om nie vir grense te stuit nie. Die memoires van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee deur Barend Vos: ’n...

Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee Barend Vos Uitgewer: Protea ISBN: 9781485308836 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Daar is ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huppelkind deur WO Kühne: ’n resensie

Huppelkind (geïllustreer deur Dorothy Hill Kühne) WO Kühne Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624085485 Om Huppelkind na jare weer te lees en lees en lees, soos W.O. Kühne sou sê, was soos om aan een van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jan De Kinder se kinderboeke in Afrikaans: ’n resensie

 Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie, geskryf en geïllustreer deur Jan De Kinder en vertaal deur Amelia de Vaal. Uitgewer: Pretoria, Protea Boekhuis, 2018 ISBN: 9781485308737 Is jy bang in die bos,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sol Plaatje: A life of Solomon Tshekisho Plaatje, 1876—1932 deur Brian...

Sol Plaatje: A life of Solomon Tshekisho Plaatje, 1876—1932 Brian Willan Uitgewer: Jacana Media ISBN: 9781431426447  As daar net ʼn handjievol boeke is wat vreemdelinge kan help om Suid-Afrika te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bywoner dra by tot plaasromangenre

Bywoner is geskryf deur At Kruger en is ’n selfpublikasie. Die verhaal handel oor die ryk boer Wyn Meyer en sy vrou Alexis en hulle vier kinders Tobias, Blanche, Aldo en Vicky. Op die agterblad word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gert en Joey: Nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar deur Pieter van Zyl: ’n...

Gert en Joey: Nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar Pieter van Zyl Uitgewer: Penguin Random House South Africa ISBN: 9781776093144 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Il Paradiso deur Dante Alighieri (vertaal...

Il Paradiso Dante Alighieri Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426288 Inleiding  Il Paradiso is die laaste afdeling van Dante Alighieri se werk, "La Divina Commedia". Cas Vos het sy hand daaraan gewaag om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake:...

Lesersindrukke is bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het. Titel: Wit terroriste Skrywer: Albert Blake ISBN: 9780624081586 Uitgewer:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toe-val-lig deur Amore Bekker: ’n lesersindruk

Lesersindrukke is bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het. Titel: Toe-Val-Lig Skrywer: Amore Bekker ISBN:9780624080237 Uitgewer: NB-Uitgewers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stof deur Alettie van den Heever: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Stof Alettie van den Heever Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801594 To read a novel is a difficult and complex art. You must be capable not only of great fineness of perception, but of great boldness...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sielskos – Stories oor verlange en hoop deur Koos van der Merwe: ’n resensie

Titel: Sielskos – Stories oor verlange en hoop Skrywer: Koos van der Merwe Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320995 ’n Predikant preek. Reg? Nie in hierdie geval nie. Koos van der Merwe se Sielskos is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bloed, dunner as water deur Charné Kemp: 'n resensie

Bloed, dunner as water — Suid-Afrika se berugste familiemoorde Charné Kemp Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624075462 Die raakvattitel van die boek, Bloed, dunner as water, vertel jou in ‘n neutedop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Illuminating lives: ‘n Ongewone boek uit ‘n buitengewone hoek

Illuminating lives, Biographies of fascinating people from South African History Vivian Bickford-Smith & Bill Nasson Penguin Random House South Africa ISBN: 9781776092642 Bill Nasson en Vivian...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n FMR-resensie

Kainsmerk  Annelie Botes Uitgewer: Penguin Random House Suid-Afrika ISBN: 9781776093038 Uitgesaai op 21 November 2018 in “Boekkeuse” op Fine Music Radio onder leiding van Amanda Botha.  Die titel van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The enumerations by Máire Fisher: reader impression

Book title: The enumerations Author: Máire Fisher Publisher: Umuzi ISBN: 9781415209646 It is always a gamble to pick up a book written by an author whose work one is unfamiliar with. But it is a risk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bibi Slippers kook uit The South African Vegan Cookbook deur Leozette Roode

Foto's: Bibi Slippers Die Engelse benamings word by elke foto behou, sodat die gereg maklik is om in die boek na te slaan. The South African Vegan Cookbook Leozette Roode Human & Rousseau ISBN:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: ’n resensie

Liefde in die tyd van die internet Fransi Phillips NB-Uitgewers ISBN: 9780795801686 Fransi Phillips se jongste roman, Liefde in die tyd van die internet, word op die omslag beskryf as ’n “verruklike,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die tragiese saak van Pamina Vermaak deur Annie Klopper: ’n Resensie

Die tragiese saak van Pamina Vermaak Annie Klopper Kwela ISBN: 9780795708701 Die tragiese saak van Pamina Vermaak is Griet skryf ’n sprokie vir die Fokof-generasie. Soos in daardie eerste suksesvolle...

View Article
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>