Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1814 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Jopie Fourie: ’n besinning Albert Blake Protea Boekhuis ISBN 978-1-4853-1531-5 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Was Jopie Fourie ’n held of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kortliks met Stefaans: 22 Julie 2024

Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Iemand merk op dat ons skrywers se heen en weer plasings oor mekaar se boeke op die sosiale media aankope...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die...

1. Inleiding Dit ly geen twyfel nie dat die mensdom tans in krisis verkeer, of ten minste voel dat hulle ’n rits krisisse ondergaan, met die dringendste waarskynlik die dreigende ineenstorting van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart deur Nicole Engelbrecht

Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart Skrywer: Nicole Engelbrecht Uitgewer: Human & Rousseau (2024) ISBN: 9781990973826 Haar stem is reeds sinoniem met waremisdaad-podsendings in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die poppe sal dans: ’n resensie van Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach

Titel: Onrus op Steynshoop Skrywer: Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798184731 “Snaaks, droewig, wrang en oneerbiedig – ’n opwindende nuwe roman in ware Winterbach-trant.”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krag deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Wesley Beyers in aksie, sonder steroïde Titel: Krag Skrywer: Fanie Viljoen ISBN: 9780637001830 Uitgewer: Lapa Kan ’n persoon ’n resensie begin met ’n aanhef? Dit voel amper of ek ’n brief van apologie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die waarheid lê in Niemandsland deur Erika Dykes: ’n lesersindruk

Titel: Die waarheid lê in Niemandsland Skrywer: Erika Dykes ISBN: 9780796163271 Uitgewer: Ns. Skrywershuis Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Al twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taboek deur Riku Lätti: ’n lesersindruk

Titel: Taboek Skrywer: Riku Lätti Uitgewer: Naledi, 2024 ISBN: 9781991256799 Riku Lätti se debuutbundel Taboek kon nie op ’n beter tyd verskyn het as tydens 2024 se Olimpiese Spele nie. Die Spele wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gif deur Annerle Barnard en Franco V Heyn: ’n lesersindruk

Titel: Gif Skrywers: Annerle Barnard en Franco V Heyn Genre: Jeugfiksie Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 978-0-6370-0550-0 (gedruk) ISBN: 978-0-6370-0551-7 (e-boek) Hierdie lesersindruk is uit eie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Die kunstenaar Anton Kannemeyer is verantwoordelik vir die boekomslagontwerp van Danie Marais se digbundel, Ek en jy bestaan nie (Tafelberg, 2024). Illustrasies: © Anton Kannemeyer Titel: Ek en jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die mens agter die skrywer: ’n lesersindruk van Piet van Rooyen se Die rooi boks

Titel: Die rooi boks Skrywer: Piet van Rooyen Uitgewer: Naledi ISBN: 9781991256423 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Piet van Rooyen. Hy het ’n aura...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat sê Bettina? deur Bettina Wyngaard: ’n proe-proe lesersindruk

Titel: Wat sê Bettina? Outeur: Bettina Wyngaard ISBN: 9781485315575 Uitgewer: Protea Boekhuis Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Wat sê Bettina?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The fall by Hans Pienaar: a book review

The fall by Hans Pienaar (Dye Hard Press, 2022) Title: The fall Author: Hans Pienaar ISBN: 9780994723116  (print) ISBN: 9780994723123 (e-book) Hans Pienaar is best known as an Afrikaans poet, novelist...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donkertyd: My naam is Tina deur Mariël le Roux: ’n resensie

Titel: Donkertyd: My naam is Tina Skrywer: Mariël le Roux Uitgewer: LAPA ISBN: 9780637002974 Werklik? Nog ’n boek oor ’n man wat sy gesin emosioneel en/of fisiek verniel? Is dit regtig nodig? Dit was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die gestaltes wat in ons aanwesig is: wording van ’n bleek Afrikaan deur Frik...

Die gestaltes wat in ons aanwesig is: wording van ’n bleek Afrikaan deur Frik de Beer (Turksvy Uitgewers, 2024) Titel: Die gestaltes wat in ons aanwesig is: wording van ’n bleek Afrikaan Skrywer: Frik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droomjagter deur Leon van Nierop: ’n resensie

Skrywer: Leon van Nierop Titel: Droomjagter Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776380671 Hoe skryf ek ’n resensie nadat die meesterresensent Jonathan Amid ’n boek uitmekaar getrek het? Gaan sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar bloed kruip deur Kobus Breyl: ’n lesersindruk

Boekomslag: Waar bloed kruip deur Kobus Breyl (Ns. Skrywershuis) Titel: Waar bloed kruip Skrywer: Kobus Breyl Uitgewer: Ns. Skrywershuis ISBN: 9780796197177 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donker water deur Martin Steyn: ’n resensie

Titel: Donker water Skrywer: Martin Steyn Uitgewer: Lapa (2024) ISBN: 9781779860064 “Ontspan,” paai die uitgewer my. “Hierdie boek is glad nie soos sy ander boeke nie. Dis net effe grusaam, ek belowe.”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Almal moet kan vlieg: ’n resensie van Heks deur Dibi Breytenbach

Titel: Heks Skrywer: Dibi Breytenbach Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795802836 Is ’n vrou regtig ’n heks? Wel, dit hang af wie haar so noem: syself, of haar eks ... Heks, nou ook die titel van Dibi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kortliks met Stefaans: 2 September 2024

Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. * Dit is nooit maklik om boeke wat onpopulêr is, aan te beveel nie. Veral nie wanneer die boeke met ’n handvol...

View Article
Browsing all 1814 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>