Koms van die motman deur Chris Karsten: ’n lesersindruk
Koms van die motman Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176224 Daar word gesê dat die grens tussen spanningslektuur en letterkunde in Afrikaans besig is om mee te gee. Daar word...
View ArticlePer ongeluk deur Lloyd Zandberg: ’n resensie
Per ongeluk Lloyd Zandberg Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082552 Die lewe is kleurryk waar dié debutant aan sy stories kom. Nog minder vervelend. Ook goed so. Karakters kan ’n storie maak of breek....
View Article’n Leeftyd later deur Marthie Prinsloo-Voigt: ’n resensie
’n Leeftyd later. Herinneringe aan Angola Marthie Prinsloo-Voigt Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307686 ’n Leeftyd later is Marthie Prinsloo-Voigt se stip herinneringe aan Angola. Dit is...
View ArticleRooi haring deur Schalk Schoombie: ’n FMR-resensie
Rooi haring Schalk Schoombie Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798175654 Schalk Schoombie se Rooi Haring word as ’n speurroman beskryf. Ons belewe die openingsaand van ’n nuwe restaurant. Dit...
View ArticleSkepelinge: Aanloop tot ’n roman deur Karel Schoeman: ’n resensie
Skepelinge: Aanloop tot ’n roman Karel Schoeman Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176101 Met die (ontydige) dood van Karel Schoeman op 1 Mei 2017 het Afrikaans een van sy grootste literêre...
View ArticleDie vrou in die blou mantel deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
Die vrou in die blou mantel Deon Meyer Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176903 Die ink is nog nie eens behoorlik droog nie, en Deon Meyer se nuwe publikasie, Die vrou in die blou mantel,...
View ArticleDie onaantasbares deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk
Die onaantasbares Steve Hofmeyr Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776092680 Ek was nooit van plan om ’n boek te lees wat deur Steve Hofmeyr geskryf is nie. Ek het nog nooit een van sy boeke...
View ArticleKrap uit die see deur Fourie Botha: ’n resensie
Krap uit die see Fourie Botha Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307570 Die gedig as karapaks “The world dies over and over again, but the skeleton always gets up and walks”. So lui die...
View ArticlePaulus deur Adrio König: ’n lesersindruk
Paulus: Die indringer-apostel wat die evangelie gered het Adrio König Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM) ISBN: 9781431615285 In sy boek Op pad skryf Dana Snyman oor sy ongewone...
View Article1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk
1795 Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624073307 Moenie nalaat om Dan Sleigh se 1795 (weer) te lees nie. Veral as jy, soos ek, nie eintlik geweet het wat in daardie beslissende jaar gebeur het...
View ArticleNou, hier deur Corné Coetzee: ’n resensie deur Heilna du Plooy
Nou, hier Corné Coetzee Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798176200 Die bundel Nou, hier is Corné Coetzee se debuut as digter. Die bundel as geheel, die fisiese voorkoms, die ordening in...
View ArticleDie boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff: ’n boekresensie
Titel: Die boosaardige broers Botha Skrywer: Adeline Radloff Illustreerder: Alex van Houwelingen Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081883 ’n Lekker Afrikaanse boek vir 'n Suid-Afrikaanse konteks. Hier...
View ArticleOor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n resensie
Oor berge en dale. Op reis met ’n monumentjagter Jackie Grobler Jonathan Ball ISBN: 9781868427826 Weet jy waar lê Sarie Maré begrawe? Of Prins Napoléon Bonaparte? En wie was Aia Jana en Stanza Bopape...
View ArticleShéri – Nes ek is deur Shéri Brynard en Colleen Naudé: ’n lesersindruk
Shéri – Nes ek is Shéri Brynard Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320308 Baie Suid-Afrikaners is bewus van Shéri Brynard, die vrou met Downsindroom van Bloemfontein wat ’n naskoolse kwalifikasie behaal...
View ArticleLiewer deur Tertius Kapp: ’n boekresensie
Foto van Tertius Kapp: http://www.litnet.co.za/litnet-akademies-resensie-essay-oorsee-deur-tertius-kapp/ Liewer Tertius Kapp Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624084389 “Die liefde is ’n vreemde ding. Dit...
View ArticleSpertyd deur Elsa Joubert: ’n resensie
Spertyd Elsa Joubert Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624084327 Spertyd van Elsa Joubert kan gesien word as ’n vervolg op haar ander twee outobiografiese boeke, ’n Wonderlike geweld en Reisiger. Tog is...
View ArticleLore of nutrition – Challenging conventional dietary beliefs deur Tim Noakes...
Lore of nutrition – Challenging conventional dietary beliefs Tim Noakes en Marika Sboros Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776092611 Opspraakwekkende uitsprake in die wetenskap wat teenstrydig...
View ArticleMaria se armoire deur Johan en Ode Krige: ’n lesersindruk
Voorblad en agterblad van die boek. Op die foto verskyn Ode en Johan Krige met Mietsie Andrag in die middel. Maria se armoire Johan en Ode Krige (Geen uitgewers – geborg deur Stellenbosch Moederkerk se...
View ArticleWeerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n...
Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk André Bartlett Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307877 ’n Aantal jare gelede het ek op ’n stadium by myself gedink iemand moet eendag ’n boek...
View ArticlePenseel studentebundel: ’n resensie
Penseel Penseel is die Departement Afrikaans en Nederlands (US) se studentebundel en word saamgestel en uitgegee deur die VER[r]AS-komitee (VER[r]AS – die Vereniging vir Afrikaansstudente) Teoretici...
View Article