Boekresensie: Komplot deur André Krüger
Titel: Komplot Skrywer: André Krüger Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798169714 Komplot is Krüger se tweede historiese roman, hierdie keer met die Spaanse Burgeroorlog as agtergrond. Soos in...
View ArticleBoekresensie: Voetspore op die ewenaar deur Johan Badenhorst
Titel: Voetspore op die ewenaar Skrywer: Johan Badenhorst Uitgewer: Protea ISBN: 9781485301325 Ek het nog altyd daarvan gedroom om deur die Kongo te reis. Die demokratiese deel van die Kongo. Daar is...
View ArticleResensie: Boomkastele: ‘n sprokie van ‘n stadsmens deur Schalk Schoombie
Titel: Boomkastele, 'n sprokie van 'n stadsmens Skrywer: Schalk Schoombie Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798167673 Boomkastele, die debuutroman van Schalk Schoombie, is tegelykertyd ‘n...
View ArticleBoekresensie: En toe kom Tom deur Edward van de Vendel
Titel: En toe kom Tom Skrywer: Edward van de Vendel Uitgewer: Protea ISBN: 9781485301967 Toe ek die eerste keer En toe kom Tom in my hande vasgehou het, het ek afgekyk na die voorblad en effens gesug....
View ArticleBoekresensie: Tussen heinings deur Corlia Fourie
Tussen heinings Corlia Fourie Tafelberg ISBN: 9780624074762 Tussen heinings is Corlia Fourie se vierde roman en is onlangs deur Tafelberg uitgegee. Die keurige voorblad gee reeds ʼn aanduiding van die...
View ArticleBoekresensie: Brandwaterkom deur Alexander Strachan
Brandwaterkom Alexander StrachanNB Uitgewers ISBN: 9780624073369 Brandwaterkom is Alexander Strachan se vierde roman. Strachan het al tevore van historiese stof gebruik gemaak, byvoorbeeld in sy...
View ArticleBook review: Papwa - Golf's Lost Legend by Maxine Case
Papwa: Golf's Lost Legend Maxine Case Kwela Books ISBN: 9780795707117 This book is by the South African novelist Maxine Case, whose debut novel All we have left unsaid (Kwela, 2006) won the 2007...
View ArticleBoekresensie: Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez
Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez Craig Bartholomew Strydom en Stephen “Sugar” Segerman Penguin Books SA ISBN: 9781770228146 Koos Kombuis (foto: Naomi Bruwer) Min van ons...
View ArticleBoekresensie: Megastructures and Masterminds deur Tony Murray
Megastructures and Masterminds Tony Murray Tafelberg, 2015 ISBN: 9780624072768 Mega Structures and Master minds, met die subtitel Great Feats of Civil Engineering in Southern Africa, vertel die...
View ArticleBoekresensie: Skrik op die lyf saamgestel deur Deborah Steinmair en Gerda...
Titel: Skrik op die lyfSamestellers: Deborah Steinmair en Gerda Taljaard Uitgewer: Tafelberg Uitgewers, 2015ISBN: 978-062407-473-1 Die splinternuwe kortverhaalbundel Skrik op die lyf, saamgestel deur...
View ArticleBoekresensie: Liefde is 'n sprokie, saamgestel deur Santie Nel
Titel: Liefde is 'n sprokie Samesteller: Santie Nel Uitgewer: Human & Rousseau Kategorie: Fiksie vir jong volwassenes ISBN: 9780798170284 Liefde is ‘n sprokie is ‘n lekker versameling...
View ArticleBook review: The Fetch by Finuala Dowling
The Fetch Finuala Dowling Kwela, Cape Town ISBN: 9780795707179 “Transformation” is a word that at present is being tossed about in the political and social air, kept afloat by accusations and...
View ArticleBoekresensie: Grave Murder deur Jana van der Merwe
Grave Murder Jana van der Merwe Zebra Press ISBN: 9781770227767 In 2011 is die stil en vreedsame gemeenskap van Welkom in die Vrystaat tot in sy fondasies geruk deur wat kenners beskryf as een van die...
View ArticleJeugresensie: Lotta se lewe – my skilpad kruip uit sy dop deur Alice...
Lotta se lewe: My skilpad kruip uit sy dop Alice Pantermüller en Daniela Kohl (illustrasies) Human & Rousseau ISBN: 9780798169905 Resensie deur Suzanne Swart (twaalf jaar oud) Die boek is die...
View ArticleJeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen
Spooksoene Troula Goosen Proteaboekhuis ISBN: 9781485304074 Resensie deur Zoë Salzwedel (sestien jaar oud) Wat sal jy doen as jy ‘n geheimsinnige uitnodiging kry na die hotel op Skimbaai? Dieselfde...
View ArticleResensie: Plasenta deur Peet Venter naelbytlekker
Titel: Plasenta Skrywer: Peet Venter Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799375053 Loer binne ... Plasenta is die vierde en laaste boek in Peet Venter se Krige-reeks. Vir Thys Krige het alles begin die...
View ArticleResensie: Die silwer stoel deur CS Lewis
Titel: Die silwer stoel Skrywer: CS Lewis Illustreerder: Pauline Baynes Vertaler: Kobus Geldenhuys Uitgewer: Protea Boekhuis, 2015 Genre: Jeug/Klassiek ISBN: 9781485302216 CS Lewis se kronieke van...
View ArticleJeugresensie: Die laaste geveg deur CS Lewis
Titel: Die laaste geveg Skrywer: CS Lewis Illustreerder: Pauline Baynes Uitgewer: Protea Boekhuis, 2015 Genre: Jeug/Klassiek ISBN: 9781485302209 • Resensie deur Nina Swart (gr 8; 14 jaar oud) Die jaar...
View ArticleResensie: Stories deur Julia Donaldson leer kinders om te lag
Genoeg kan dit nie beklemtoon word dat ’n boek vir ’n kind ’n toekomsbelegging is nie – ’n kind wat lees het in elk opsig ’n voorsprong. ’n Kind is nie te klein om ’n boek in die hand te hou nie....
View ArticleBoekresensie: Die Ballade van Robbie de Wee en ander verhale deur Deon Meyer
Die Ballade van Robbie de Wee en ander verhale Deon Meyer Human & Rousseau ISBN: 9780798169462 Deon Meyer se nuwe kortverhaalbundel, Die Ballade van Robbie de Wee en ander verhale, is eintlik nie...
View Article