Resensie: Ek wens, ek wens deur Zirk van den Berg
Ek wens, ek wens Zirk van den Berg Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795708558 Ek het ter voorbereiding vir die skryf van hierdie resensie ’n tweede slag Zirk van den Berg se Ek wens, ek wens gelees. Die...
View ArticleReview: Sing down the stars by Nerine Dorman
Sing down the stars Nerina Dorman Publisher: NB Publishers ISBN: 9780624087489 Epub ISBN: 9780624087496 Sing down the stars is a novel that takes place on a distant planet in the far future, where...
View ArticleResensie: thomas@-boekreeks: Omnibus 1 en 2 deur Carina Diedericks-Hugo
thomas@-boekreeks: Omnibus 1 en 2 Carina Diedericks-Hugo Uitgewer: LAPA Hierdie boekereeks is seker een van die lekkerste reekse om tydens ’n nasionale grendeltydperk te lees. En wat is beter as ’n...
View ArticleResensie: ’n Spook in die huis deur François Loots
’n Spook in die huis François Loots Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415210055 Dit is byna ’n dekade sedert die gebeure rondom die moord op Anni Dewani daagliks op die voorblaaie van Suid-Afrikaanse koerante...
View ArticleLife and times of Michael K: A reading experience during lockdown
Life and times of Michael K JM Coetzee Publisher: Penguin ISBN: 9780099479154 This reader impression was written and sent to LitNet on the writer’s own initiative. I read JM Coetzee’s Life and times...
View ArticleLesersindruk: Klaskamer deur Vita du Preez
Klaskamer Vita du Preez Uitgewer: Wenkbrou ISBN: 9780799397277 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Daar was ’n tyd in die geskiedenis van die mens...
View ArticleLesersindruk: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee en Alita Steenkamp
Wit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Stefaans Coetzee en Alita Steenkamp Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624088264 Die boek Wit Wolf handel nie oor Barend Strydom nie. Dit skyn...
View ArticleFMR-resensie: Die mooiste meisie van Genua deur Ilja Leonard Pfeijffer
Die mooiste meisie van Genua Ilja Leonard Pfeijffer (uit Nederlands vertaal deur Fanie Olivier) Uitgewer: Protea ISBN: 9781485309253 Hierdie resensie is op 18 Maart 2020 in Boekkeuse olv Amanda Botha...
View ArticleLesersindruk: Uit die hart van ’n vrou deur Rozaan de Wet
Uit die hart van ’n vrou Rozaan de Wet Uitgewer: LAPA ISBN: 9781920156220 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. “Die Here weet, ’n verkeerde man is...
View ArticleLesersindruk: Grensgeval deur Marita van der Vyver
Titel: Grensgeval Skrywer: Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903796 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Marita van...
View ArticleLesersindruk: Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, saamgestel deur Wendy...
Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo en nog 21 lekkerleeslegendes, ware verhale en staaltjies (2019) Samesteller: Wendy Maartens Illustrasies: Linki Brand Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799394863 Hierdie...
View ArticleLegkaart van ’n jong lewe deur Dolf van Niekerk: ’n resensie
Legkaart van ’n jong lewe Dolf van Niekerk Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485310099 Dolf van Niekerk se Legkaart van ’n jong lewe verskyn in 2019 by Protea Boekhuis – ’n bundel kort...
View ArticleResensie: Dwaalgedagtes op ’n fiets deur Pieter Loots
Dwaalgedagtes op ’n fiets Pieter Loots Uitgewer: Groep 7 Drukkers ISBN: 9781928456902 Dis nie meer ongewoon om fietsryers op swaarbelaaide toerfietse op die hoofpaaie of selfs agterpaaie van ons land...
View ArticleResensie: Madness. Stories of uncertainty and hope deur Sean Baumann
Madness. Stories of uncertainty and hope Sean Baumann Illustrasies: Fiona Moodie Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781776190133 Dr Baumann skryf in sy inleiding dat hierdie boek ’n poging is om die...
View ArticleReview: Leaving word by Steven Boykey Sidley
Leaving word Steven Boykey Sidley Publisher: MF Books ISBN: 9781928420521 As Steven Boykey Sidley says in the acknowledgments of his latest novel, Leaving word, it is true that “writing a book with a...
View ArticleResensie: Porseleinskerwe deur Marié Blomerus
Titel: Porseleinskerwe Outeur: Marié Blomerus Uitgewer: Protea Boekhuis Maré Blomerus is bekroonde digter in murg en been. Berese en belese, vol nuuskierigheid en verwondering; 87 jaar oud met ’n kop...
View ArticleReview: Madness: Stories of uncertainty and hope by Sean Baumann
Madness: Stories of uncertainty and hope Sean Baumann; illustrated by Fiona Moodie Publisher: Jonathan Ball ISBN: 9781776190133 Sean Baumann’s Madness is the extraordinary and deeply sensitive personal...
View ArticleResensie: Vandag is boordensvol: Pablo Neruda in Afrikaans, vertaal deur De...
Vandag is boordensvol: Pablo Neruda in Afrikaans Vertaal deur De Waal Venter Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928426851 Die digter en vertaler Daniel Hugo het op ’n keer gesê die graad van kulturele...
View ArticleLesersindruk: Betsie, Meneer Tier en die bloumaan deur Sally Gardner
Betsie, Meneer Tier en die bloumaan Skrywer: Sally Gardner Vertaler: Jaco Jacobs Illustreerder: Nick Maland Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799391121 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer...
View ArticleLesersindruk: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert
Gaan Suid-Afrika oukei wees? Jan-Jan Joubert Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624087700 Epub ISBN: 9780624087717 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. In...
View Article