Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Where’s Zuma? deur Kobus Galloway

Where's Zuma? Kobus Galloway Uitgewer: Zebra Press ISBN: 9781770228849 Met Where’s Zuma? slaan Kobus Galloway, die bekende skepper van die Idees Vol Vrees-spotprente, ʼn nuwe rigting in. Sy kenmerkende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp

1. Inleiding Tertius Kapp word in 2015 bekroon met die Hertzogprys vir sy dramas Oorsee (Tafelberg, 2014) en Rooiland (Tafelberg, 2013). Hierdie dramas is tevore reeds met ander pryse bekroon – onder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë...

Afrikanerdenkers in die skadu van apartheid: Oor Pieter Duvenage se Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë (Bloemfontein: SUN Press, 2016, ISBN: 9781920382780) (R300, 306 bladsye) Lees ook: • SA...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach

Foto van Ingrid Winterbach: Izak de Vries Vlakwater Ingrid Winterbach Human & Rousseau ISBN: 9780798170475 Die omvang van die waardering vir Ingrid Winterbach as romanskrywer in die Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Skarlaken deur Irma Venter

  Skarlaken Irma Venter NB-Uitgewers ISBN: 9780798170444 Janien Steyn, Jaap Reyneke se peetkind, is dood. Haar pa het haar op ʼn stil oggend in Julie in die bevrore pan gekry “tussen die tafelkoppe en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Portrette in my gang deur Dolf van Niekerk

Portrette in my gangDolf van NiekerkProtea Boekhuis ISBN 9781485302308 Portrette in my gang is ’n welkome toevoeging tot die oeuvre en laatwerk van die veelbekroonde skrywer, digter en dramaturg Dolf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Springbokrugby-vasvra deur Pierre François Massyn

  Titel: Springbokrugby-vasvra Skrywer: Pierre François Massyn Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 978177022992  Dit is altyd 'n plesier wanneer 'n boek wat deeglik nagevors is en lekker lees, op jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Affluenza by Niq Mhlongo

Photo of Niq Mhlongo: laurenbeukes.com Affluenza: Short stories Niq Mhlongo Kwela EAN: 9780795706967 Every new book by Niq Mhlongo is literature to my ears. His three novels, Dog eat dog (2004), After...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Book review: Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert...

Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert Jacob Gordon (1743–1795) in Suider-Afrika. Oorspronklike titel: Een Nederlander in de wildernis, de ontdekkingsreizen van Robert Jacob...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Marga & Henriëtte, in die skadu van skisofrenie deur Marga van...

Marga & Henriëtte. In die skadu van skisofrenie Marga van Rooy en Henriëtte Boot LAPA Uitgewers ISBN: 9780799374988  Ek was bevoorreg om onlangs tydens die US Woordfees in Stellenbosch ʼn verhoog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer

Hammie Ronelda Kamfer Kwela ISBN: 9780795707582 Ronelda S Kamfer se derde digbundel, Hammie, handel oor die komplekse verhouding tussen ‘n dogter en haar ma, terugskouend gesien van ná die ma se dood....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Slaafs deur Bettina Wyngaard

Foto van Bettina Wyngaard: Naomi Bruwer Slaafs Bettina Wyngaard Umuzi ISBN: 9781415207536 Bettina Wyngaard is stadig maar seker besig om een van Afrikaans se mees gerekende misdaadfiksieskrywers te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye

Titel: Gelukkige slawe Skrywer: Tom Lanoye, vertaal deur Daniel Hugo Uitgewer: Protea Boekhuis (2015) ISBN: 9781485304326 Het jy jou al kom kry dat jy ’n fliekkarakter amper hardop verskree? Of gevoel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Openbaring deur Johan Bakkes

  Openbaring - 'n Reisjoernaal Johan Bakkes NB-Uitgewers ISBN: 9780795801129 Ek sit en skryf hierdie resensie in die lug êrens oor die Indiese Oseaan. Dis donker binne die vliegtuig se kajuit en buite...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

Titel: Tienerhart 1: Hartklop Skrywer: Cecilia Steyn Uitgewer: Human & Rousseau, 2016 ISBN: 9780798171557 Cecilia Steyn is die ma van twee seuns en woon in Klerksdorp. Sy werk as die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen

Die foto langs die boek se omslag is deur Imke van Heerden by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 geneem. Op dié foto verskyn Ena Jansen en langs haar staan die uitgewer van Soos familie, Protea...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl

Amraal deur Marinda van Zyl (2016) Tafelberg ISBN: 9780624075615  Amraal is ‘n historiese roman met die laat 18de en vroeë 19de eeu as agtergrond, spesifiek die geskiedenis van die groepe wat met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Oorlogswinter deur Jan Terlouw

Jan Terlouw: Oorlogswinter (vertaal deur Daniel Hugo) Protea Boekhuis, 2015 (die oorspronklike Nederlandse uitgawe het in 1972 verskyn) ISBN: 9781485302346 Ek sal nie ’n oorlog oorleef nie, daarvan is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trek vertel die stories wat ons moet deel

Hierdie resensie is oorspronklik op 13 September 2013 op LitNet gepubliseer.   Titel: Trek Skrywer: Winnie Rust Uitgewer: NB-Uitgewers ISBN: 9780798159333 Winnie Rust het reeds bekendheid verwerf met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy

  Kyk ook 'n video van die bekendstelling van Die taal van been   Titel: Die taal van been Skrywer: Heilna du Plooy Uitgewer: Litera Publikasies ISBN: 9781920188511 Om dit wat verborge is te lees: Die...

View Article
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>