Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stroop: Journey into the Rhino Horn War: ’n filmresensie

’n Skermgreep van die dokumentêr Stroop: Journey into the rhino horn war Skokkend, boeiend en hartverskeurend. Dit is net sommige van die woorde om die bekroonde Suid-Afrikaanse dokumentêr Stroop:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FMR-resensie: Donker bloeisel deur Jacques le Roux

Donker Bloeisel Jacques le Roux Naledi ISBN 978-1-928426-45-5 Hierdie resensie is op 17 Julie 2019 in Boekkeuse olv Amanda Botha uitgesaai. Jacques le Roux debuteer by Naledi met die roman Donker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Christo Wiese: risiko en rykdom deur TJ Strydom: ’n lesersindruk

Christo Wiese: risiko en rykdom TJ Strydom ISBN: 9780624085881 Tafelberg Die storie van Christo Wiese is redelik bekend. Enige mens met ’n lekseltjie belangstelling in die ekonomiese geskiedenis van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Remnants restante reste by Annette Snyckers

Title: Remnants restante reste Author: Annette Snyckers Publisher: Modjaji Books ISBN: 78-1-928215-59-2 It isn’t often that you can delight in a poetry collection in three languages, but Annette...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

In ’n land sonder voëls Harry Kalmer Penguin Random House ISBN: 9781485904014 Ek leun terug in my stoel en vryf my oë. Staar lank na die swart letters op die skerm. Die einde van een storie is maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breaking a rainbow, building a nation by Rekgotsofetse Chikane: a reader...

Breaking a rainbow, building a nation: The politics behind #MustFall movements Rekgotsofetse Chikane Intergenerational conflict is as old as mankind. It has always been part and parcel of the human...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die jaar toe Pa ... deur Hannes Visser: ’n resensie

Die jaar toe Pa ... Hannes Visser Naledi ISBN: 978-1-928426-65-3 Die jaar toe Pa … is 'n digbundel van 80 bladsye. Ek het dit as 'n ongelooflik aangrypende lees ervaar. Dit is 'n eerlike,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n...

Titel: Kaap, kerrie en koesisters Outeurs: Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien Uitgewer: NB Uitgewers ISBN: 9780798177726 Hierdie kookboek is 189 bladsye van tradisie en kultuur. Moeilike woorde daai...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die groot koelte deur Leon de Villiers: ’n lesersindruk

Titel: Die groot koelte Skrywer: Leon de Villiers Illustreerder: David Griesel Uitgewer: LAPA ISBN: 978-0-7993-8925-8.  Die groot koelte (2019) is voorwaar ʼn leesplesier en avontuur. Felix en sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"'n Gladde klippie in 'n suiwer stroom": Corlia Fourie se digdebuut

Die goeie vrou en ander mites Corlia Fourie ISBN: 9781485309710 Protea Boekhuis In September 2018 verskyn Corlia Fourie se bundel Die goeie vrou en ander mites – die digdebuut van 'n skrywer wat reeds...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons...

In my vel Azille Coetzee Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624087298 “A good book … leaves you wanting to reread the book. A great book compels you to reread your own soul,” skryf Richard Flanagan in The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n resensie

Die oorkantste oewer Abel Pienaar & Flip Schutte ISBN: 978-1-928426-44-8 Naledi Die oorkantste oewer – spiritualiteit anderkant godsdiens is ’n redelik sensitiewe onderwerp wat Pienaar en Schutte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Koshuis en Hostel

Titel: Koshuis Redakteur: Erns Grundling Uitgewer: NB-Uitgewers   Titel: Hostel  Redakteur: Hein Willemse Uitgewer: Abrile Doman Publishers   Georg Friedrich Wilhelm Hegel is nie die modegier van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reader impression: Where do you go to by Jean Cerfontaine

Health care expert Dr Johann Serfontein is perhaps better known for his insightful and scathing commentary on national health insurance in the South African press. In a move away from commentary on the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Mans en hulle wonde deur Cas van Rensburg

Titel: Mans en hulle wonde Outeur: Cas van Rensburg Uitgewer: Hemel & See Boeke ISBN: 9781928283188 Cas van Rensburg se oeuvre kom op ’n klimaks tot afsluiting met Mans en hulle wonde. As Jungiaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Sewentig vrae oor evolusie vir Christene deur Albert Alberts

Sewentig vrae oor evolusie vir Christene Albert Alberts Naledi ISBN: 97819284264 Die natuur as ’n rasionaal vir of teen die bestaan en/of regverdiging van ’n bepaalde geloofsisteem is ’n byenes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: My mother’s mother’s mother deur Pieta van Beek en Annemarié van...

Title: My mother’s mother’s mother: South African women’s writing from 17th century Dutch to contemporary Afrikaans Outeurs: Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk Publisher: Leiden University Press...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Doodsengel deur Madelein Rust

Titel: Doodsengel Outeur: Madelein Rust Uitgewer: Lapa ISBN: 978-0-7993-9512-9 Dis mos hoe ’n misdaadriller begin: met ’n moord in die eerste sin! Daarna neem die skrywer die leser op ’n rit van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal

Titel: Lang pad onnetoe Outeur: Jason Reynolds (vertaal deur Nathan Trantraal) Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799388800 Om van die Kaapse Vlakte te kom en Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds (oorspronklik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-resensente op die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-kortlys

LitNet het twee boekresensenste wat op die kortlys vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-prys verskyn. Hierdie pryse gee erkenning aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2018 verskyn...

View Article
Browsing all 1792 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>