Die Chacma-ekspedisie deur Marius Ackermann, ’n resensie
Die Chacma-ekspedisie Marius Ackermann Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306269 Hoe die boek geskryf is, onttroon eintlik die storie self. Nie dat dit ’n verhaal sonder meriete is nie. Die...
View ArticleMisverstand deur Marita van der Vyver, 'n resensie
Misverstand Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903505 Soos met al Marita van der Vyver se vorige boeke (op die agterblad: “tientalle romans, ’n bundel kortverhale, talle...
View ArticleSulamiet deur Lina Spies, ’n resensie
Sulamiet Lina Spies Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316476 Wanneer mens oor die literatuur skryf, is daar – en dit moet so wees – voortdurend ’n bewustheid van nie net wát geskryf word nie, maar ook hóé...
View ArticleIn die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie
In die laksman se skoot Chris Marnewick Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485302650 Ek was aanvanklik skepties om In die laksman se skoot te resenseer – moontlik omdat die verhaal grotendeels in ’n...
View ArticleDie Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool, ’n resensie
Die Herero-opstand 1904–1907 Gerhardus Pool Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485305941 Die optrede van die Duitse koloniale owerhede in Namibië tydens die Herero-opstand van 1904 kan met ’n...
View ArticleFor Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie
For Friends & Family Nicky Stubbs Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798171250 Nicky Stubbs, die bemarking- en verkoopsbestuurder by NB-Uitgewers, het onlangs haar eerste kookboek gepubliseer...
View ArticleHanna deur Maretha Maartens: ’n resensie
Hanna Maretha Maartens Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796319661 Behoort daar onderskeid getref te word tussen die Bybelroman (’n verhaal wat op ’n gedeelte uit die Bybel gebaseer is) en die sogenaamde...
View ArticleOns kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Ons kom van vêr – Bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans WAM Carstens en Michael le Cordeur (reds) Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316674. “Heer, laat ons dink wát...
View ArticleSyferfontein deur Cas Wepener: ’n FMR-resensie
Syferfontein Cas Wepener Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306887 Cas Wepener se roman beeld die lewe op Syferfontein, ’n Karooplaas, uit. Die roman heet dan ook Syferfontein en word uitgegee deur...
View ArticleOnce we were sisters by Sheila Kohler: a book review
Once we were sisters Sheila Kohler Publisher: Penguin Random House ISBN: 9780143129295 Faced with others’ pain, we close doors, as on a child’s tantrums: it’s for their good, we assure ourselves. Or we...
View ArticleNomme 20 Delphistraat deur Shirmoney Rhode: ’n resensie
Nomme 20 Delphistraat Shirmoney Rhode Uitgewer: Modjaji Books ISBN: 9781928215196 Hierdie beskeie bundel met sy 25-tal gedigte dra die goeie nuus van ’n nuwe stem uit die Kaapse Vlakte. Shirmoney Rhode...
View ArticleKatryn deur Winnie Rust: ’n resensie
Katryn Winnie Rust Uitgewer: Litera ISBN: 9781920188528 Weens die gruwelike moord op Winnie Rust in Mei 2016 is hierdie roman postuum gepubliseer. Sy het reeds in 2014 aan die verhaal begin werk, en...
View ArticleAlles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal: ’n resensie
Alles het niet kom wôd Nathan Trantraal Uitgewer: Van Schaik ISBN: 9780795707919 Nathan Trantraal se debuutbundel, Chokers en survivors (2013), het ’n oorrompelende effek op die Afrikaanse poësietoneel...
View ArticleEindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie
Eindspel Wilna Adriaanse Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624075301 Eindspel, die nuutste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, is die langverwagte vervolg op Dubbelspel. Hiermee word die verhaal van...
View ArticleDie meisie op die bus en ander liefdesverhale: ’n resensie
Die meisie op die bus en ander liefdesverhale Doc Immelman Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485304296 Die bundel is ’n samestelling van Doc Immelman se verhale wat in die jare 1955 tot 1965 in...
View ArticleMan van Cirene deur FA Venter: ’n resensie
Man van Cirene FA Venter Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320216 Sedert FA Venter (1916–1997) se Bybelroman Man van Cirene in 1957 verskyn het, het talle herdrukke en heruitgawes daarvan gevolg....
View ArticleJan Smuts: Afrikaner sonder grense by Richard Steyn
Jan Smuts: Afrikaner sonder grense Richard Steyn Publisher: Jonathan Ball ISBN: 9781868427420 The challenge in writing a biography about the remarkable life and career of this remarkably ambitious...
View ArticleDie vreemde China onder die knie van Elkarien Fourie
Vat jou hele hart: Kom saam na die Middelkoninkryk Elkarien Fourie Uitgewer: Naledi ISBN:9780928316469 Elkarien Fourie se joernaal, Vat jou hele hart: Kom saam na die Middelkoninkryk, handel vernaamlik...
View ArticleTe veel sorge deur Hans Pienaar: ’n resensie
Te veel sorge (om te vertel). Verhaal in stukke Hans Pienaar Uitgewer: Altoviolet Uitgewers Hans Pienaar is bekend as veelsydige skrywer van joernalistieke werk, digbundels, romans, kortverhale, dramas...
View ArticleBaas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie
Titel: Baas Baba Skrywer: Marla Frazee Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307211 Hierdie prenteboek bring ’n ietsie ekstra na die kinderkamer benewens net blote vermaak. Baas Baba (2016) probeer op...
View Article