Quantcast
Channel: Resensies - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1801

Madame Livingstone deur Barly Baruti en Christophe Cassiau-Haurie, ’n resensie

$
0
0

Titel: Madame Livingstone
Kuns: Barly Baruti
Teks: Christophe Cassiau-Haurie
ISBN: 9781946395474
Uitgewer: Catalyst Press

Die graphic novel Madame Livingstone, geskryf dee Christophe Cassiau-Haurie en ge-illustrate dee Barly Baruti, is ’n action storie wat during die Eeste Wêreldoolog innie Belgian Congo afspeel.

’n Belgian fighter pilot, Gaston Mercier, wôd oppie shores van Lake Tanganyika gestation. Hy wôd summarily ’n scout assign, ’n biracial man wat annie begin vannie storie beskryf wôd as “the weirdest man of the big lakes”. Dié man is die Madame Livingstone vannie title. Hy claim dat die famous Scottish explorer David Livingstone sy pa is en dra ’n kilt – hence die bynaam. Hulle mission is om ‘n German oologskip, die Graf von Götzen, ’n enemy target van crucial strategic significance, op te spoo en te sink. Te’wyl Mercier se relative open-mindedness maak dat hy en sy racist compatriots constantly at odds is met mekaa, issit dieselfde tolerant ytkyk wat maak dat ’n unlikely bromance tussen Madame Livingstone en hom blossom.

...
’n Belgian fighter pilot, Gaston Mercier, wôd oppie shores van Lake Tanganyika gestation. Hy wôd summarily ’n scout assign, ’n biracial man wat annie begin vannie storie beskryf wôd as “the weirdest man of the big lakes”. Dié man is die Madame Livingstone vannie title.
...

Die plot unfold in ’n simple maa elegant way en die mandatory explosions en gunplay emerge naturally deerie course vannie storie, unlike soes in meeste vannie type van convoluted nonsens wat vi sophisticated storytelling pass innie genre. Waa die storie needlessly tekot skiet, is innie lacklustre characterisation vannie main character, Mercier. In meeste action stories vannie “skiet skop en donner” variety is dai nie necessarily ’n problem ie, maa it is obvious dat Madame Livingstone keen is om die genre se meer obvious narrative pitfalls te avoid. Maa byrie tyd wat ôs die einde vannie boek reach besef ôs dat aside van sy vaguely anti-establishment politics ôsie eintlik much vannie main character wietie; ôs wietie wie hy lief voo issie, of hy in God gloe nie, of hy getroud issie. Ôs wiet eintlik niks van hom ie, en as ’n result resemble hy meer ’n archetype – die kind-hearted en sensitive maa brave hero van ’n miljoen stories – as ’n regte mens.  

Die latter description match natuulik ’n anne rooikop Belgian comic character to a tee, maa die parallels tussen Mercier en Tintin hou nie daa oppie, want nes Mercier het Tintin sy eie misbegotten adventures innie Kongo gehad. Ek is ’n groot Tintin fan – ek own ampe al die boeke – maa no two ways about it, Tintin in the Congo lies asof it geskryf – en gëillustrate – was dee ’n exceptionally talented vyf-jaa-oud Nazi. En while Madame Livingstone se exploration van tensions across die racial divide in exigent circumstances problematic is in at least een important regard, is ittie remotely soe offensive soesie adventures van alt-right Tintin nie.

...
Maa al resemble hy in siekere key respects die typical  “magical negro”, is Livingstone nevertheless plausible.
...

En dai bring ôs by die titular character. Livingstone is ’n scout, maa it wôd vinnag apparent dat sy eintlike job is om ’n wit man te help om homself (die wit man) bietere te lee vestaan, dee hom (die wit man) te help om ontslae te raak van sy various misconceptions oo Afrika. Maa al resemble hy in siekere key respects die typical  “magical negro”, is Livingstone nevertheless plausible. (Die “magical negro” is ’n stock supporting character, common in literature en film, ’n wise en brilliant swat man wie se raison d’être is om ’n wit man wie een of anne important goal innie liewe moet accomplish, te guide en te educate.) Hy is, at the very least, ’n meer onderskeidende en compelling character as Mercier. Die vraag ontstaan: Deserve Livingstone nog steeds dai dismissive label (van magical negro) wanne hy (somehow) nog altyd meer van ’n three-dimensional character as die white male protagonist is?

Barly Baruti se drawings is, at times, inspired. Daa is ’n paa stunning panels – ’n personal favourite is ’n low-angle close-up shot van Madame Livingstone (bladsy 21). Ek dink it capture die strength, pride en defiance vannie character admirably. Te’wyl Madame Livingstone altyd instantly recognisable is – met  of sonne sy trademark kilt – kan dieselfde, unfortunately, nie van die main character, Mercier, gesê wôd ie. Issie altyd maklik om sy gesig yt te maakie – soms wôd it obscure dee shading, soms issit shifts innie colour palette wat maak dat ’n mens nie sy most distinctive feature, sy rooi hare, kan ytmaakie. Sonne die text dink ek dat it doubtful is dat ek vi Mercier in sommige vannie panels sou kon recognise, ve’al die scenes waa hy sit en drink mettie anne wit manne. Die backgrounds, wat tot ’n large degree bestaan yt palmboemstrate, stately colonial architecture en lush jungle vegetation, wôd met economy en precision depict.

...
Barly Baruti se drawings is, at times, inspired.
...

Die storie is geskryf soes ’n film as opposed to ’n novel (comics is ’n flexible storytelling medium), wat miskien explain hoekom Cassiau-Haurie se script soe baie Hollywood movie clichés employ:

Mercier: How will I find you?

Madame Livingstone: I’ll find you.

In die final scenes wôd daa in quick succession ’n hele paa overcooked American movie tropes gebryk, wat unfortunate is, want while die preceding blaaie nie perfect issie, issit at least entertaining.

The post <em>Madame Livingstone</em> deur Barly Baruti en Christophe Cassiau-Haurie, ’n resensie appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1801


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>