Soetroos van Saron deur Theolla Langenhoven: ’n resensie
Titel: Soetroos van Saron Skrywer: Theolla Langenhoven ISBN: 9780795711312 Epub ISBN: 9780795711329 Uitgewer: Kwela Boeke Soetroos van Saron is die debuutroman uit die pen van Theolla Langenhoven, ’n...
View ArticleDonkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Donkerhart Skrywer: Henda Olivier Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978-0-7981-8621-6 ’n Hele paar jaar...
View ArticleDie wonderwerk van Morné se lied deur Yolandie: ’n lesersindruk
Omslag van boek: verskaf en verskyn met toestemming Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer van die lesersindruk na LitNet gestuur. Daar is talle vorms van terapie wat van breiterapie...
View ArticleBostaal – taal binne ’n taal deur Kriek van der Merwe: ’n resensie
Bostaal – taal binne ’n taal: 1966 tot 1989 Kriek van der Merwe Pro Patria Museum, Pretoria ISBN: 9781049297644 Boeke is vir akademici wat gereedskap is vir ’n werktuigkundige; en net soos ’n...
View ArticleMurder in Orania deur Onyeka Nwelue: ’n resensie
Titel: Murder in Orania Skrywer: Onyeka Nwelue ISBN: 9781919556598 Uitgewer: Bayan Street Die uitdagend dreigende waarskuwing dat die reg van toegang voorbehou word, impliseer ’n siftingsproses en...
View ArticleVerdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer van die lesersindruk na LitNet gestuur. Titel: Verdagte 504 Skrywer: Elsabé Welman ISBN: 9781997476436 Uitgewer: Naledi Elsabé Welman se...
View ArticleWat lê opgesluit in nommers? ’n Lesersindruk van Elsabé Welman se Verdagte 504
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer van die lesersindruk na LitNet gestuur. Titel: Verdagte 504 Skrywer: Elsabé Welman Uitgewer: Naledi ISBN: 978-1-997476-43-6 Verdagte 504,...
View ArticleGunsteling deur Keith Juluka: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer van die lesersindruk na LitNet gestuur. Titel: Gunsteling Skrywer: Keith Juluka Uitgewer: LAPA ISBN: 9781997434450 Raar, maar waar: In Julie...
View ArticleHandcrafting a book in a time of AI: SnowPal soccer by Lisa Maria Burgess – a...
This reader’s impression was written and sent to LitNet on the writer’s own initiative. Title: SnowPal soccer Author and illustrator: Lisa Maria Burgess Publisher: Catalyst Press ISBN: 9781960803412...
View ArticleSkermslim deur Estée Cockroft en Christine van Aardt: ’n resensie
Titel: Skermslim Skrywers: Estée Cockroft en Christine van Aardt ISBN: 9780637009508 Uitgewer: LAPA Die wyse man wie se gesin langs ’n groot besproeiingskanaal woon, die watergraf van talle kinders in...
View ArticleDie seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen: ’n resensie
Boekomslag: LAPA; agtergrondfoto: © Kseniya Lapteva op Pexels (14 Augustus 2021 gepubliseer) Die seun met die swaeltjie Fanie Viljoen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780637012614 Menige ouer moes al toekyk hoe...
View ArticleNet na die storm deur An-Mari do Carmo: ’n lesersindruk
Foto van vloed deur Hans van Pixabay Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer van die lesersindruk na LitNet gestuur. Titel: Net na die storm Skrywer: An-Mari do Carmo Uitgewer: LAPA...
View ArticleSalt in the snow by Sahra Noor: a book review
Book cover: Catalyst Press; background picture: snow on the ground by Marcus Lindstrom, created by Canva Pro. Salt in the snow Sahra Noor Catalyst Press ISBN: 9781960803511 ......... Sahra Noor’s debut...
View ArticleDie walvisspeurder deur Etienne Lombard: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Die walvisspeurder Skrywer: Etienne Lombard ISBN: 9781997432661 Uitgewer: Malherbe Uitgewers Ma en dogter...
View ArticlePoint blank by Mike Alfred: A reader’s reception
This reader’s impression was written and sent to LitNet on the writer’s own initiative. Title: Point blank Author: Mike Alfred Release: May 2026 Publisher: Botsotso Mike Alfred’s novel is set in a...
View Article